Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas A2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Uvongo Cabanas A2
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Weer en akkommodasie was aangenaam.

Cabana A2 is aangebou op 'n manier wat die kamer met 3 enkelbeddens meer na 'n stoorkamer laat lyk as wat dit 'n slaapkamer is. Dit is donker met 'n baie klein venster en baie min lug. Die eenheid se vensers en die 2de slaapkamer se buitedeurskaniere is los. Die hoofslaapkamer se venster is totaal los en val op die grond as dit oopgemaak word. Die hoofslaapkamerdeur kan ook nie heeltemaal toemaak nie a.g.v. swak vakmanskap op deur se skarniere.

Salome V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salome V

Love Uvongo. Will be back.

Please mention that there's no TV or bath towels. Tumble dryer didn't work and clothes stayed damp because of the rain. It was reported. Otherwise we enjoyed our stay.

Bernard L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernard L

Not a very attractive unit.

The unit needs a revamp. A slap of paint, new curtains and furniture would definitely help to create a more welcoming and pleasant stay for guests. The pictures are an accurate representation but they do not give one a sense of the ambience - when you're actually in the place.

Reinet J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet J

Baie lekker gebly.

Die eenheid was baie skoon, netjies, volledig toegerus en uitstekend geleë (binne loop afstand van Uvongo en St Michael's on sea strande, maar ver genoeg om rustig te wees).

Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Was baie lekker.

Cabanas no 2A kort aandag om saam die ander te kan inpas. Geen, decoder, geen wifi of fibre nie. Al die ander woonstelle het dit wel in. Te veel dinge wat foutief was, is wel gerapporteer.

Andre B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Netjies en gerieflik.

Alles wat jy nodig het teen 'n billike prys.

Antonette L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Verblyf was lekker groot, al wat daar kort is plek om nat handdoeke te kan ophang.

Verblyf was baie lekker, net jammer die strand was toe.

Liza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Dit is 'n baie lekker ruim eenheid.

Baie gerieflik geleë. Skoon en netjies. Kombuis is goed toegerus. Selfoon opvangs is baie swak.

Brian L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian L

Very enjoyable, comfortable accommodation.

The accommodation is comfortable as a holiday home. Walking distance to the beach. On the ground floor with some space for the children to play. We all thoroughly enjoyed our stay and will definitely go there again.

Josephine G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine G

Baie tevrede met die plek waarin ons gebly het.

Wonderlike plek en baie veilig. Geen plek om te braai indien dit reën maar verder was dit baie lekker.

Johannes V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker.

Naby aan die kus, baie lekker.

Jacky D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

Baie lieflik en gerieflik, goeie waarde vir geld.

Een klein probleem met groot impak, geen/slegte syn vir die fone en dekodeerder. Binne was ons afgesluit van die wêreld en kon nie TV kyk nie.

Coertzen V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coertzen V

Goeie prys, lekker plek.

Die plek was lekker en baie naby aan hoofstrand. Meer as genoeg ruimte en die agent help met alles wat nodig mag wees.

Uvongo Cabanas A2 se terugvoer

Goeie naand, dankie vir die terugvoer! Bly julle het dit geniet! Groete, Amanda.

Uvongo Cabanas A2
Eduan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eduan E

Teleurstellend.

Die badkamers was glad nie op standaard nie. Die een badkamer het konstant 'n onaangename reuk gehad, so ons het dit nie gebruik nie. Die en suite-badkamer het 'n gekombineerde bad en stort, waarvan die drein eers baie geblok was(ek het dit ontblok). Die slaapgeriewe was uiters teleurstellend. Die beddegoed was deur gewas en volgens die geskrewe naam op die lakens, het dit nie eens aan "Cabans A2" behoort nie, tensy dit onder 'n ander naam ook adverteer maar nie te min. Die een slaapkamer het vogprobleme, en die bed se matras behoort vervang te word. Die stoep wat uitkyk oor die see het 'n tafel, maar net 2 stoele? Die kombuis en leefarea was goed.

Anneli D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli D

Lekker gebly met see-uitsig.

'n Lekker braai met 180-grade uitsig oor die see is net wat jy nodig het om te ontspan.

Lenke K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lenke K

Teleurgesteld.

Slegte diens, moeilike kommunikasie, nie toegerus vir die hoeveelheid mense waarvoor dit geadverteer word nie.

Jolande B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande B

Uvongo Cabanas A2.

Staff was very accommodating as we only checked in close to 10:00 pm due to travelling. The unit was very neat and cosy. Although I will have to say that the doors to the bedrooms did not close properly and we had to purchase dish clothes as none was provided. But all in all it was an amazing weekend and I would definitely book there again.

Magda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Lieflike plekkie met pragtige uitsig.

Wonderlike uitsig, als is loopafstand. Sal definitief weer kom kuier!

Claire H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire H

Lekker naby die see!

Plek is in perfekte ligging, maar sleg uitgelê, dat jy deur die slaapkamers moet loop om buite te gaan sit of braai. Daar is nie 'n wasgoedlyn om nat swemklere op te hang nie, so dit sal nice wees. Die huisie was goed ingerig met alles wat mens nodig het, skoon en lekker naby die see.

Ina S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Lekker gebly, lekker gekuier en lieflike weer.

Bietjie gesukkel met reëlings om sleutel te ontvang. Tekort aan kombuisware wat gerapporteer was maar nie aangevul was nie en belofte van linne ruil wat ook nie gebeur het nie en toilet het gelek en vloer was heeltyd nat, andersins geen probleme.

Suzette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette V

Naby aan strand en sal weer gaan.

Die eenheid het 3 slaapkamers maar tuinstel met net 2 stoele. Een slaapkamer is ook baie donker en lig het nie gewerk nie. Was nie gesê van deposito van R600 wat betaal moes word toe ons daar aankom nie. Daar is ook 'n TV maar geen decoder nie so TV kan nie werk nie.

Andries S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Baie lekker!

Vir die prys kan mens nie kla nie. Dit is nog bekostigbaar en ons is buitemense.

Christa D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Wonderlik!

Eerste keer by Cabanas A2 en definitief nie die laaste nie. Baie netjiese, veilige en rustige vakansie gehad.

Niko V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niko V

Lovely, clean accommodation.

Flat clean, has all the comforts of home. Close to the beach - you hear the waves all the time. Have recommended to all!

Yolandi C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C

Verseker waarde vir geld.

Verblyf was heel aangenaam. Dis baie kindervriendelik. Daar was net 'n paar goedjies wat aandag gekort het, soos 'n wasbak wat lek, toilet wat lek ens, en tydens ons vertrek het die opsigter nog steeds nie die probleme laat reg maak nie. Dit is verseker die moeite werd om te gaan besoek. Loopafstand van die see af, veilig en rustig.

Buddy P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Buddy P

Satisfactory.

Bathrooms tiny, but overall satisfactory.

Ansisco B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ansisco B

Die ligging is ideaal. Dit is stapafstand van die strand af en bied 'n ongelooflike see-uitsig.

Die eenheid kort baie aandag. Daar is groen muf teen die plafon in die hoofslaapkamer. Die silikoonseël onder aan die stort se deur is groen/ bruin en grillerig. Die wasbakke is verstop en loop stadig uit. Die kussings op die banke in die TV-kamer is vuil en ruik sleg. Kokkerotte hardloop orals rond. Daar is wel gesê dat daar gereël is om die eenheid te laat fumigeer na ons vertrek. Ons het 4 dae vroeër uitgeklok as gevolg hiervan. Laastens, die TV se antennakabel se konneksie is ook stukkend en maak baie swak kontak. Die opvolgdiens was uiters swak aangesien niks gedoen was voor ons vertrek het nie.

Uvongo Cabanas A2 se terugvoer

Dit is baie jammer dat die gaste so ongelukkig was.
Die eerste aand is haar selfoon wat op die bedkassie reg voor die oop venster was gesteel.
Ek dink dis baie onverskillig om iets kosbaar voor 'n oop venster te los deur die nag, Skelms slaap nie.
Daarna was hul ongelukkig oor alles wat mens seker kan verstaan.
Natal het hierdie tyd van die jaar, met die baie reent ‘n probleem met kokkerotte.
Hierdie woonstel word elke 3 maande deur Pest Control gefumigate, tog gebeur dit soms dat ‘n kokkerot iewers sy kop uitsteek.
Die wasbak is die kombuis se afvoer pype is intussen skoongemaak en die rys wat die pype verstop het verwyder.
Ons is bly hulle het hul vakansie darem geniet .

Uvongo Cabanas A2
Lindie J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie J

Nie aangenaam nie, netheid laat veel te wense oor.

Ons het glad nie 'n goeie ervaring gehad nie aangesien ons na 'n lang reis soontoe aangekom het en daar vir ons gesê is dat ons nie kan inklok nie. Omrede daar nog mense in die eenheid is en hulle sou eers die volgende dag uit wees. So toe moet ons maar gaan kyk na 'n eenheid in Margate wat op die derde vloer was. Ek het toe die eienaar laat weet dat ek glad nie gelukkig is nie en het juis hierdie eenheid bespreek aangesien ek 'n 3 jarige seuntjie het en dit was belangrik om op die grondvloer te wees. Hulle het toe na 'n gesukkel die mense geskuif gekry en ons moes omtrent toe langer as 2 ure wag dat hul die eenheid eers kon skoonmaak. Ons moes toe na 7/8 ure se ry eers "iets anders" gaan doen om hulle kans te gee om skoon te maak en ons kon omtrent eers 5 uur daardie middag uitpak. Dit daar gelaat, was ons baie ontevrede oor die netheid/higiëne van die eenheid. Daar het orals kokkerotte uitgekom en rondgeloop. Dit was meestal in die kombuis, maar dit was baie grillerig want hulle was orals - op die tafels, in die kaste en by die wasbak. Ons wou nie eers daar in die kombuis en met die eetgerei eet nie - wou nie eers tyd spandeer in die eenheid nie - dit was te grillerig.

Uvongo Cabanas A2 se terugvoer

Goeie dag,

Ons as eienaars van Uvongo Cabanas A2 waardeer die eerlike kritiek, sonder u eerlikheid sou ons nooit van die probleme geweet het nie. Ons kan u gerus stel dat ons reeds reëlings getref het om die eenheid op standaard te bring en te reinig.
Ons wil graag ‘n beroep aan alle besoekers doen om ons dadelik te kontak wanneer u ongelukkig is of ‘n klagte sou hê.
Dit is vir ons net so belangrik dat u ‘n rustige en lekker vakansie kan geniet en sal elke klagte so spoedig en prakties as moontlik hanteer.
Ons vra hartlik om verskoning.
Groete,
Uvongo Cabanas A2

Uvongo Cabanas A2
Debbie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie D

Onaangenaam.

Ons het daar aangekom en hulle het nie geweet ons klok daardie dag in nie, so die woonstel was nog vuil en ons kon nie die woonstel dadelik kry nie. Ons was 7 ure lank op die pad! Die kompleks is veronderstel om veilig te wees, maar my selfoon is gesteel gedurende die aand, deur die kamervenster! Dit was warm en die plafonwaaier was ook aan. Ons het elke aand 'n oorlog gevoer met kokkerotte. Ons het glad nie lekker gebly nie, maar ons vakansie was lekker.

Uvongo Cabanas A2 se terugvoer

Dit is baie jammer dat die gaste so ongelukkig was.
Die eerste aand was haar selfoon wat op die bedkassie reg voor die oop venster was gesteel. Ek dink dis baie onverskillig om iets kosbaar voor 'n oop venster te los deur die nag, Skelms slaap nie.
Daarna was hul ongelukkig oor alles wat mens seker kan verstaan.
Ons is bly hulle het hul vakansie darem geniet .

Uvongo Cabanas A2
Cindy J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Dit was heerlik, het baie lekker gerus.

Uvongo Cabanas is luuks en baie skoon met 'n see-uitsig. Baie stil en rustig.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWIwNjc0LWJlZDktNDczZi04ZTUzLWMwMDAzMDAyYWVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 69 Collin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832677201848 30.397971227387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang