Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas A2

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Andre V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Weer en akkommodasie was aangenaam. Cabana A2 is aangebou op 'n manier wat die kamer met 3 enkelbeddens meer na 'n stoorkamer laat lyk as wat dit 'n slaapkamer is. Dit is donker met 'n baie klein venster en baie min lug. Die eenheid se vensers en die 2de slaapkamer se buitedeurskaniere is los. Die hoofslaapkamer se venster is totaal los en val op die grond as dit oopgemaak word. Die hoofslaapkamerdeur kan ook nie heeltemaal toemaak nie a.g.v. swak vakmanskap op deur se skarniere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Love Uvongo. Will be back. Please mention that there's no TV or bath towels. Tumble dryer didn't work and clothes stayed damp because of the rain. It was reported. Otherwise we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bernard L
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2023

Not a very attractive unit. The unit needs a revamp. A slap of paint, new curtains and furniture would definitely help to create a more welcoming and pleasant stay for guests. The pictures are an accurate representation but they do not give one a sense of the ambience - when you're actually in the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Reinet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker gebly. Die eenheid was baie skoon, netjies, volledig toegerus en uitstekend geleë (binne loop afstand van Uvongo en St Michael's on sea strande, maar ver genoeg om rustig te wees).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Was baie lekker. Cabanas no 2A kort aandag om saam die ander te kan inpas. Geen, decoder, geen wifi of fibre nie. Al die ander woonstelle het dit wel in. Te veel dinge wat foutief was, is wel gerapporteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het teen 'n billike prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Verblyf was lekker groot, al wat daar kort is plek om nat handdoeke te kan ophang. Verblyf was baie lekker, net jammer die strand was toe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Dit is 'n baie lekker ruim eenheid. Baie gerieflik geleë. Skoon en netjies. Kombuis is goed toegerus. Selfoon opvangs is baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Very enjoyable, comfortable accommodation. The accommodation is comfortable as a holiday home. Walking distance to the beach. On the ground floor with some space for the children to play. We all thoroughly enjoyed our stay and will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie tevrede met die plek waarin ons gebly het. Wonderlike plek en baie veilig. Geen plek om te braai indien dit reën maar verder was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWIwNjc0LWJlZDktNDczZi04ZTUzLWMwMDAzMDAyYWVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 69 Collin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832677201848 30.397971227387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang