Uvongo Cabanas A2
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Weer en akkommodasie was aangenaam.
Lees meerSalome V - Jan 2023
Algehele gradering
Love Uvongo. Will be back.
Bernard L - Apr 2023
Algehele gradering
Not a very attractive unit.
Reinet J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Andre B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Antonette L - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf was lekker groot, al wat daar kort is plek om nat handdoeke te kan ophang.
Liza V - Des 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker ruim eenheid.
Brian L - Mei 2021
Algehele gradering
Very enjoyable, comfortable accommodation.
Josephine G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met die plek waarin ons gebly het.
Johannes V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacky D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lieflik en gerieflik, goeie waarde vir geld.
Coertzen V - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie prys, lekker plek.
Uvongo Cabanas A2 se terugvoer
Goeie naand, dankie vir die terugvoer! Bly julle het dit geniet! Groete, Amanda.
Eduan E - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAnneli D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly met see-uitsig.
Lenke K - Apr 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Jolande B - Sep 2018
Algehele gradering
Uvongo Cabanas A2.
Magda S - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie met pragtige uitsig.
Claire H - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker naby die see!
Ina S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker gekuier en lieflike weer.
Suzette V - Apr 2017
Algehele gradering
Naby aan strand en sal weer gaan.
Andries S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Christa D - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Niko V - Feb 2015
Algehele gradering
Lovely, clean accommodation.
Yolandi C - Aug 2015
Algehele gradering
Verseker waarde vir geld.
Buddy P - Aug 2015
Algehele gradering
Satisfactory.
Ansisco B - Des 2015
Algehele gradering
Die ligging is ideaal. Dit is stapafstand van die strand af en bied 'n ongelooflike see-uitsig.
Lees meerUvongo Cabanas A2 se terugvoer
Dit is baie jammer dat die gaste so ongelukkig was.
Die eerste aand is haar selfoon wat op die bedkassie reg voor die oop venster was gesteel.
Ek dink dis baie onverskillig om iets kosbaar voor 'n oop venster te los deur die nag, Skelms slaap nie.
Daarna was hul ongelukkig oor alles wat mens seker kan verstaan.
Natal het hierdie tyd van die jaar, met die baie reent ‘n probleem met kokkerotte.
Hierdie woonstel word elke 3 maande deur Pest Control gefumigate, tog gebeur dit soms dat ‘n kokkerot iewers sy kop uitsteek.
Die wasbak is die kombuis se afvoer pype is intussen skoongemaak en die rys wat die pype verstop het verwyder.
Ons is bly hulle het hul vakansie darem geniet .
Lindie J - Okt 2015
Algehele gradering
Nie aangenaam nie, netheid laat veel te wense oor.
Lees meerUvongo Cabanas A2 se terugvoer
Goeie dag,
Ons as eienaars van Uvongo Cabanas A2 waardeer die eerlike kritiek, sonder u eerlikheid sou ons nooit van die probleme geweet het nie. Ons kan u gerus stel dat ons reeds reëlings getref het om die eenheid op standaard te bring en te reinig.
Ons wil graag ‘n beroep aan alle besoekers doen om ons dadelik te kontak wanneer u ongelukkig is of ‘n klagte sou hê.
Dit is vir ons net so belangrik dat u ‘n rustige en lekker vakansie kan geniet en sal elke klagte so spoedig en prakties as moontlik hanteer.
Ons vra hartlik om verskoning.
Groete,
Uvongo Cabanas A2
Debbie D - Nov 2015
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerUvongo Cabanas A2 se terugvoer
Dit is baie jammer dat die gaste so ongelukkig was.
Die eerste aand was haar selfoon wat op die bedkassie reg voor die oop venster was gesteel. Ek dink dis baie onverskillig om iets kosbaar voor 'n oop venster te los deur die nag, Skelms slaap nie.
Daarna was hul ongelukkig oor alles wat mens seker kan verstaan.
Ons is bly hulle het hul vakansie darem geniet .
Cindy J - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, het baie lekker gerus.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collinstraat 69, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang