Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 11

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Zama Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Worth every cent. Amazing! It is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Uvongo Chalets 11
Good day. Thank you for the nice review, hope to see you again soon.

Anthony C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker gebly daar. Die woonstel is prakties ingerig, net een probleem, geen addisionele bedlinne is beskikbaar gewees nie. Swembad ook baie geniet. Oulike wegbreek plek vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Awesome, nice stay. Was great, good atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beeshum S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Pleasant. Enjoyed the solitude of the complex. On point for a couple to enjoy. Toilet leaked awfully causing the water to flow into the kitchen whilst we were out on Saturday. I spent the afternoon/evening cleaning up with a mop that didn't mop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenn-vee E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Dit was fantasties. Dit was 'n fantastiese plek en die uitsig oor die see is definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mfanafuthi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Fun and relaxing. It was fun, exciting and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Dit was gesellig en veilig en skoon Ons sal graag 'n lys wil he wat ons kan afmerk wat in die plek is sodat as iets weg is, dat 'n mens dit dadelik kan deurgee. Hulle moet ook seker maak dat die DStv se kabels werk. En dan as die mense kom werk daar sal ek dit aanbeveel dat daar toesig is. Die mense wat seker goed kom reg maak het, het skade verrig aan die hout en die muur toe hulle geboor het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zathaba K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

We had a great time. This was a very quiet place, and it's very safe, we really enjoyed ourselves, we would be making a new booking, this time coming with kids but on a different place, this has access to DStv, games for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Very pleasant. Impractical washing basin in kitchen area - just a little too small otherwise very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2019

Oulike plekkie, maar geen water. Baie ongelukkig. 2 volle dae geen water en geen kennisgewing. Moes water uit swembad skep om toilets te trek. Geen bad, maar op vakansie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35736639b65d5c7d37502ea36f476ccc4bbbf23b252b1384770a1808309a0d638291cecf12196e08aa5d14f4005317699a74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.842104084813 30.392391788634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang