Uvongo Chalets 19
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lizanda J - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannende tydjie by die see.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Middag Lizanda,
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie by ons geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie van Heerden
Colete B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie
Marina S - Jul 2024
Algehele gradering
Eienaar is baie tegemoetkomend.
David N - Jun 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Hi David. I am so pleased that you enjoyed your stay. We look forward to your next holiday.
Kind regards
Stephanie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Lanie D - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike, veilige eenheid. Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld.
Lees meerMarieta V - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Middag Marieta,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, dit word baie waardeer.
Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Stephanie
Marinda R - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was op die strand gerieflik ingerig vir gesin met klein kindertjies, gemaklik en bekostigbaar.
Lees meerUvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ek is jammer dat julle my nie laat weet het dat daar 'n probleem met die wasmasjien is nie, ek sou dadelik iemand laat kom het om dit te herstel.
Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Terry S - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect location, fantastic patio.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Thank you for your review.
We are aware that the unit had problems, but most of these have already been attended to. The cupboard in the 2nd bedroom has been replaced, it was damaged by a burst geyser.
Loadshedding has also caused a lot of problems. Unfortunately the fridge defrosts when there are long interuptions as we were having over that period. The loadshedding also damaged the alarm system just prior to your arrival and the tenant was forced to pull all the wires out as nothing would stop the siren. My apologies for the inconvenience, I am sure that you will see a drastic improvement when you next visit us.
Danie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi chalet. Het net 'n probleem gehad met yskas en vrieskas. Yskas nie koud geword nie en vrieskas jou geskok as jy aan hom raak. Dit is eers na 3 dae herstel.
Christelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Eenheid gerieflik ingerig en het in al ons behoeftes voorsien.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Baie dankie dat julle ons besoek het. Ek is bly dat julle die vakansie geniet het, ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie van Heerden
Gabriel H - Jan 2022
Algehele gradering
Al het ons drinkwater gekoop en gery na 'n swemstrand, was dit baie aangenaam om vanaf die stoep oor die see te kyk. Die groot stoep met ingeboude braai is 'n plus.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
More Gabriel , dankie vir die resensie. Jammer dat ek nou eers antwoord, was nie bewus van resensie nie.
Dankie vir die terugvoer, die probleme wat jy gevind het is alreeds reggemaak.
Ongelukkig is drink water 'n probleem in meeste plekke.
Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Groete, Stephanie
Eben F - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, Uvongo Chalets 19 is baie goed toerus
Eben F - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Baie dankie Eben, ek is bly dat julle die vakansie geniet het.
Ek stem saam, die ligging van die woonstel is wonderlik.
Ons sien uit na jul volgende vakansie.
Groete,
Uvongo Chalets 19
Madelein M - Mrt 2019
Algehele gradering
Terdeë geniet.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Baie dankie Madelein, ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgended besoek.
Groete
Stephanie van Heerden
Sue B - Feb 2019
Algehele gradering
What a beautiful place, sea view. Money worth spend and to get peaceful rest.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Thank you for your lovely review Sue, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to your next holiday.
Elizna D - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike, Ruim en Netjies Woonstel met 'n rustige see uitsig
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Baie dankie Elizna, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Stephanie van Heerden.
Manieta V - Apr 2019
Algehele gradering
It was a great vacation!
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. I am very glad that you enjoyed your holiday and we look forward to having you visit us again.
Sonica C - Mei 2018
Algehele gradering
Puik!
Minnie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek vir gesin (of 2) met kleinkinders.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is so bly dat julle die vakansie en die woonstel geniet het. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.
Groete
Stephanie van Heerden
Melissa S - Des 2017
Algehele gradering
Die eienaar en agent is baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend!
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het, al was dit kort. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons. Groete, Stephanie van Heerden.
Victoria B - Aug 2017
Algehele gradering
It was wonderful.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
I am so glad to hear that you enjoyed your stay and we look forward to having you visit us again. Kind regards, Stephanie van Heerden
Diandra M - Mrt 2017
Algehele gradering
Beautiful unit.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Thanks so much for your lovely review, I am so glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.
Marietjie S - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor dat julle die vakansie so geniet het en tevrede was met die woonstel. Ons probeer ons bes om al ons kliënte tevrede te stel. Ons sien daarna uit dat julle ons weer besoek, meeste van ons gaste kom elke jaar kuier. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Charlotte K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie oulik, net vuil.
Uvongo Chalets 19 se terugvoer
Ek is baie jammer dat julle nie tevrede was met die woonstel nie. Ek het 2 keer ekstra skoonmakers gestuur maar ongelukkig was dit nie voldoende nie. Wanneer 'n woonstel reg op die seefront is, is die vogtigheid 'n groot problem, veral as die woonstel vir 'n paar dae toegesluit is. Sover dit "customer service" betref, was ek dadelik in verbinding met jou al was ek voltyds by my man se bed in ICU. Ek het dadelik probeer om jou problem uit te sorteer.
Ek hoop dat julle weer kom kuier en dat julle dan alles na julle smaak sal vind.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang