Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 19

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lizanda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Ontspannende tydjie by die see. Lekker plekkie met mooi see-uitsig en gemaklik en gerieflik vir klein kinders. Sal definitief weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Middag Lizanda, Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie van Heerden

Colete B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ek, my man en 3 kinders het lekker gerus, die kompleks is mooi en netjies en 'n lekker swembad. Die opsigter was awesome en het ons gehelp met ons motorprobleem. Hy was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan. Ons sal weer hier kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie

Marina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Eienaar is baie tegemoetkomend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Very enjoyable. Great location. Well-equipped accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Hi David. I am so pleased that you enjoyed your stay. We look forward to your next holiday. Kind regards Stephanie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Middag Kobus Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, stephanie van Heerden

Lanie D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gerieflike, veilige eenheid. Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier op die groot stoep terwyl ons luister na die branders wat oor die rotse breek. Die uitsig oor die see is asemrowend. Uit by die hek en paar treë oor die pad en jy sit met jou voete in die sand. Swemstrand met lewensredders net 'n paar minute se stap vanaf die eenheid. Ongelooflike gasvryheid. Ons het toe na 21h00 nog gebel omdat ons laat gearriveer het en is vreeslik vriendelik gehelp. Ons het selfs gepla met 'n raad van waar ons die lekkerste slap chips kon koop en is dadelik en vriendelik geantwoord met verwysings na plekke wat deur die locals ondesteun word. Die eenheid was baie skoon en ons het 'n offer van skoon linne gekry binne 5 dae. Ons sal beslis weer hier wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld. Pragtige woonplek. Baie netjies en skoon. Veilig area. Uitstekende see-uitsig. Lekker, ruim plek. Definitief sal ek weer daar gaan bly. Naby aan al die strande. Baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Middag Marieta, Baie dankie vir jou fantastiese resensie, dit word baie waardeer. Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Stephanie

Marinda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2022

Dit was op die strand gerieflik ingerig vir gesin met klein kindertjies, gemaklik en bekostigbaar. In 'n veiligheidskompleks met permanente bewoners, met see-uitsig baie veilig en gerieflik ingerig met skottelgoedwasser. Wasmasjien was nie 100% nie maar dis nie 'n groot probleem gewees nie, daar is volop wasserye in die omgewing. Nabygeleë eetplekke en winkelsentrum het verder bygedra tot 'n gerieflike ligging. The Journey Restaurant naby geleë was by verre die lekkerste kos wat ons in 'n lang tyd geniet het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ek is jammer dat julle my nie laat weet het dat daar 'n probleem met die wasmasjien is nie, ek sou dadelik iemand laat kom het om dit te herstel. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.

Terry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Perfect location, fantastic patio. The unit needs a serious upgrade as there are loose alarm wires, rust, leaking shower fittings, faulty toilet handle, swollen and water damaged kitchen cupboards, second bedroom cupboard has no doors and is damaged. Fridge was full of melted ice that was refrozen so it had to be cleaned. Floors were dirty. Some of the blinds do not roll open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephanie
Uvongo Chalets 19
Thank you for your review. We are aware that the unit had problems, but most of these have already been attended to. The cupboard in the 2nd bedroom has been replaced, it was damaged by a burst geyser. Loadshedding has also caused a lot of problems. Unfortunately the fridge defrosts when there are long interuptions as we were having over that period. The loadshedding also damaged the alarm system just prior to your arrival and the tenant was forced to pull all the wires out as nothing would stop the siren. My apologies for the inconvenience, I am sure that you will see a drastic improvement when you next visit us.

Danie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Baie mooi chalet. Het net 'n probleem gehad met yskas en vrieskas. Yskas nie koud geword nie en vrieskas jou geskok as jy aan hom raak. Dit is eers na 3 dae herstel. Baie goed geleë met 'n baie mooi uitsig en chalet baie gerieflik. Het dit terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 8)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95db7e1ded1bd371988ad9959610069f2561c94afe8093bb4ae0193d759f215abd7c105bef8591d2bcfb1de0c9de46f47e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 Lilliecrona Boulevard No. 19 Uvongo Chalets 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.84201848549 30.392665733799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang