Uvongo Chalets 19
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Uvongo Chalets 19 is 'n ruim en luukse selfsorgwoonstel in Lilliecrona Boulevard, reg oorkant die pad van die strand af. Kyk hoe die son opkom oor die see vanaf hierdie ongelooflike woonstel of kyk hoe die maan se strale op die donker water van die see glinster terwyl jy jou aandete op die patio geniet. Hierdie eenheid is die naaste aan die see, met geen ander geboue wat die pragtige see-uitsig belemmer nie.
Geniet die heel beste moderne gesinsverblyf in 'n veilige en ontspanne omgewing. Hierdie woonstel is op die onderste verdieping en is ideaal vir gesinne met kinders asook grootouers.
Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 8 gaste (4 volwassenes en 4 kinders). Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en dis ideaal vir 4 kinders. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het granietoppervlaktes, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster, elektriese ketel, eetgerei en breekware, asook 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n lieflike leersitkamerstel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie slimkaart en dekodeerder bring. Die sitkamer lei na 'n groot, beskutte balkon met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n Weber-braai. Daar is hope ruimte vir die kinders om in die tuin te speel langs die woonstel.
'n Toesluitmotorhuis word voorsien. Uvongo Chalets het ook 'n gemeenskaplike swembad en addisionele gasteparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uvongo Chalets 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Nr. 19 Uvongo Chalets, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang