Uvongo Chalets 4
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Kathy P - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome.
Barend S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker veilig, mooi uitsig, baie behulpsame gasheer.
Frikkie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Hennie T - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome rowend.
Philip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker, maar paar teleurstellings.
Lees meerMarli P - Apr 2023
Algehele gradering
Voordele en nadele.
Lees meerBetsie V - Jan 2023
Algehele gradering
Tyd daar baie geniet.
Uvongo Chalets 4 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Jammer dat die pak plek te min was. Ons bly baie daar vir 'n maand en die pak en hang plek is genoeg vir ons. Ek sal bietjie kyk wat se verandering ek daar kan aanbring, maar gewoonlik pak meeste mense klere in vir 'n week en volgens my is daar dan genoeg plek. Dankie vir jou terugvoer.
Melony M - Mrt 2023
Algehele gradering
Not the greatest.
Peet D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek, net jammer die chalet was nie ordentlik skoon nie en die tuimeldroër het nie gewerk nie. Oond se deur werk nie 100% nie, aircon het nie koud gemaak nie, maar die webtuiste het moeite gedoen om dinge vir ons reg te stel. Hulle kommunikasie in verband met dit was puik!
Morne U - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariska S - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid naby die swemstrand met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Joey S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Michelle G - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige huis met pragtige uitsig. Sal beslis weer by Uvongo Chalets 4 gaan kuier!
Sanet N - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik, goed uitgelê.
Uvongo Chalets 4 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Hestie T - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike, veilige verblyf.
Uvongo Chalets 4 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly die woonstel het aan julle behoeftes voldoen.
Petro Z - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, waarde vir geld
Uvongo Chalets 4 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle is tevrede met die eenheid.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang