Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Uvongo Chalets 4
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kathy P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy P

Awesome.

Die eenheid is ideaal. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die eenheid is groot met 'n groot stoep, asook 'n ingeboude braaier. Ons kon ons 2 aapkinders saamvat. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel.

Barend S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Lekker veilig, mooi uitsig, baie behulpsame gasheer.

Sal sterk aanbeveel vir 'n gesin.

Frikkie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Baie lekker plek.

Alles was netjies, skoon, baie lekker plek en net soos geadverteer. Al wat ek sal voorstel is ysbakkies waarin ys gemaak kan word en miskien 'n gemakliker stoel op julle baie lekker stoep waar ons baie tyd gespandeer het. Baie dankie, ek en my niggie het die tydjie baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld.

Hennie T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Awesome rowend.

Het baie lekker gebly. Winkels en alles is lekker naby. Padwerke was 'n nagmerrie. Stop-en-go plekke staan net 45 minute ver.

Philip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Lekker, maar paar teleurstellings.

Die huisie is baie lekker, en is op die perfekte plek geleë met 'n baie mooi uitsig oor die see. Daar is wel 'n paar goedjies wat nie lekker was nie: Daar was vuil skottelgoed in die kaste gewees. Die woonstel was nie deeglik skoongemaak gewees nie. Daar word genoem van TV met Showmax ens., maar nêrens dat mens jou eie WIFI moet saamvat nie, so dit kos redelik 'n klompie geld aan data as jy op 'n reënerige dag wil TV kyk. Verder is alles maar minimaal in die huisie. Behalwe vir die paar goedjies wat ek bo genoem het, het ons die vakansie baie geniet.

Marli P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marli P

Voordele en nadele.

Hoofslaapkamer se kas het te min pakplek en slegs 2 en 'n halwe rakke vir 'n paartjie wat dit moet deel - ons vind dit onaanvaarbaar. Hoofkamertoilet is baie moeilik om mee te werk en frustrerend - dit benodig regtig opgradering. Sitkamerstel se hoekbank is deurgesit. Jy voel jy sit op die planke. Jy moet wifi hê om TV te kan gebruik. Het wel 'n mooi see-uitsig, gemaklike groot bed in hoofkamer en dit was lekker om op die stoep te braai. Nie die waarde vir geld werd nie. Het al beter, baie beter waarde vir geld head. Kombuis is oudmodies en kort opgradering en die kompleks was raserig. Positiewe deel: Mooi see-uitsig en lekker om op die stoep te braai. Kamers is ruim en hoofslaapkamer se bed is gemaklik en groot. Yskas en boksvrieskas is voordelig. Kan nie jou DSTV-dekordeerder of kaart saamneem nie, daar's slegs 'n Smart TV en jy moet wifi hê. Indien opgradering plaasvind en veral meer rakke in hoofslaapkamerkas is, sal ek weer oorweeg om daar te bly, indien nie, hou ek eerder verby.

Betsie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie V

Tyd daar baie geniet.

Baie netjies en skoon. Alles wat nodig is. Die groot kluis vat ongelukkig baie spasie in die hoofslaapkas en die ander is gesluit vir privaat gebruik, so die pakplek in die hoofskaapkamer is bietjie min.

Uvongo Chalets 4 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Jammer dat die pak plek te min was. Ons bly baie daar vir 'n maand en die pak en hang plek is genoeg vir ons. Ek sal bietjie kyk wat se verandering ek daar kan aanbring, maar gewoonlik pak meeste mense klere in vir 'n week en volgens my is daar dan genoeg plek. Dankie vir jou terugvoer.

Uvongo Chalets 4
Melony M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melony M

Not the greatest.

The furniture, mats and dishes were dirty. After they told us to pay a cleaning service unexpectedly. The advert was also false advertising as there wasn't things they mentioned.

Peet D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet D

Baie lekker.

Die woonstel was reg, skoon en netjies. Lekker gerus.

Yolanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolanda V

Lekker wegbreek, net jammer die chalet was nie ordentlik skoon nie en die tuimeldroër het nie gewerk nie. Oond se deur werk nie 100% nie, aircon het nie koud gemaak nie, maar die webtuiste het moeite gedoen om dinge vir ons reg te stel. Hulle kommunikasie in verband met dit was puik!

Die advertensie vertoon die plek met soveel hoë standaarde, maar in werklikheid voldoen die plek nie aan die standaard nie. Mens moet baie geld betaal, wat ook reg is, maar beslis nie vir die toestand waarin die chalet was nie. Daar word uitdruklik gesê, moenie 8 mense oorskry nie, maar daar is nie eers 8 glase en koffiebekers nie?

Morne U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne U

Uitstekend.

Die beddens, die banke, die kompleks en die uitsig, als was tops. Sal weer daar gaan rus.

Mariska S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Pragtige eenheid naby die swemstrand met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Eenheid was baie netjies en skoon met ons aankoms. Dit het 'n vreeslike mooi uitsig oor die see en is baie veilig! Sal die eenheid aanbeveel.

Joey S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Rustig en veilig.

Baie rustige en veilige woonarea, sal dit definitief aanbeveel.

Michelle G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Lekker gerus.

Die woonstel was perfek vir ons 4. Tot laat in die aande op die stoep gesit en kuier. Als was skoon en netjies toe ons daar aankom. Sal definitief weer daar gaan bly.

Sonja S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Pragtige huis met pragtige uitsig. Sal beslis weer by Uvongo Chalets 4 gaan kuier!

Dit is n baie mooi en netjiese huis, met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Die eienaar is baie behulpsaam en ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Sanet N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Fantasties.

Sien sterre.

Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Gemaklik, goed uitgelê.

Die plek sal ek aanbeveel vir enige groot gesin, baie lekker gebly naby als. Lekker braai-area en baie veilig gevoel die heeltyd.

Uvongo Chalets 4 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het lekker gebly.

Uvongo Chalets 4
Hestie T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie T

Gerieflike, veilige verblyf.

Uvongo Chalets 4 is gerieflike, veilige verblyf. Dit het alles wat jy nodig het in die woonstel en n wonderlike uitsig. Die woonstel is naby verskeie winkels en strande.

Uvongo Chalets 4 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly die woonstel het aan julle behoeftes voldoen.

Uvongo Chalets 4
Petro Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro Z

Dit was baie gerieflik, waarde vir geld

Ons verblyf was verseker waarde vir geld. Uvongo Chalets 4 is skoon netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Die naaste swemstrand is bietjie ver, maar ek sal weer daar gaan bly.

Uvongo Chalets 4 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle is tevrede met die eenheid.

Uvongo Chalets 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb21a84494971e1cf6566648f7347b5a103f97472072bb00ed6fec60e8ea75ce907d5429ff01d13a6d01faf64b0eed5358d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 16 Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.842326040373 30.392245186682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang