Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 4

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo Chalets 4 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Chalets-kompleks met 'n fantastiese see-uitsig. Die kompleks is naby die strand, verskeie winkels en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens met 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede en-suite badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, oond, breekware en eetgerei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike banke, WiFi en 'n slim-TV met Dstv, Netflix en Showmax. Die leefarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die Uvongo Chalets-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is 1 km van Uvongo se swemstrand af en 2 km vanaf Manaba swemstrand.

Die kompleks is 1,3 km vanaf Uvongo Spar, 5 km vanaf die Hibiscus Mall, 10 km vanaf Southcoast Mall en 4km vanaf Shelly Centre.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kathy P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Die eenheid is ideaal. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die eenheid is groot met 'n groot stoep, asook 'n ingeboude braaier. Ons kon ons...
Sien meer
Sep 2023
Barend S
Gesin met tieners
5.0
Lekker veilig, mooi uitsig, baie behulpsame gasheer. Sal sterk aanbeveel vir 'n gesin.
Jun 2023
Frikkie V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek. Alles was netjies, skoon, baie lekker plek en net soos geadverteer. Al wat ek sal voorstel is ysbakkies waarin ys gemaak kan word en...
Sien meer
Apr 2023
Hennie T
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome rowend. Het baie lekker gebly. Winkels en alles is lekker naby. Padwerke was 'n nagmerrie. Stop-en-go plekke staan net 45 minute ver.
Nov 2023
Philip V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker, maar paar teleurstellings. Die huisie is baie lekker, en is op die perfekte plek geleë met 'n baie mooi uitsig oor die see. Daar is wel 'n paa...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Chalets 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 16, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb21a84494971e1cf6566648f7347b5a103f97472072bb00ed6fec60e8ea75ce907d5429ff01d13a6d01faf64b0eed5358d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 16 Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.842326040373 30.392245186682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang