Uvongo Dreams
Beskrywing
Eenheid 3 is 'n losstaande woonstel met sy eie ingang. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die sitkamer is ruim en bied slaapplek aan 2 kinders op 'n opblaas matras. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 180 grade see-uitsigte. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 en Eenheid 2 is 2 soortgelyke eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers 'n dubbelbed en enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 180 grade see-uitsigte. Veilige parkeerplek word voorsien, en dit is naby winkels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, mits reëlings vooraf getref is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 42, Manaba, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang