Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Dreams

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 42, Manaba, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uvongo Dreams is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in Manaba-strand, Uvongo, en is stapafstand vanaf die strand wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Verblyf word in 3 eenhede gebied waarvan 2 soortgelyke eenhede met slaapplek vir 8 gaste is. Elke eenheid se slaapkamer het gemaklike beddens en daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamers.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel toegerus is.

Ander geriewe sluit 'n leefarea, 'n stoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en betowerende see-uitsigte in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste sal naby verskeie winkels wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

KAREN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 42, Manaba, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 42, Manaba, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe193aa422780409d899e3dafb131d576ce4f1b8e82108309c3101e3aed83855ceeb3c70dc8f6b6e3d381390999a5d2644121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 42 Lilliecrona Boulevard Manaba 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8491679239 30.386967416989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang