Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Sands 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 121 resensies vir Uvongo Sands 6
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anita F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Rustig, gerieflik en veilig.

Ons het heerlik gebly. Naby die strand en winkels. Die plek is netjies, veilig, privaat en gerieflik vir oud en jonk.

Cassim I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassim I

An unforgettable holiday.

I loved every second I was there.

Linette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette K

Gerieflike plek met genoeg spasie.

Baie lekker plekkie, genoeg speelplek vir kinders, naby aan die strand en winkels, genoeg spasie in die huis, herlaaibare ligte in sommige vertrekke vir beurtkrag.

Damian D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian D

Wonderful house, ideally located close to the beach and shops.

See stars.

Saras A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saras A

Lovely relaxed holiday with peace of mind. Very safe.

The house is beautiful inside although it doesn't look great from the outside. The area is very safe. There is everything in the house that you will need. The service from the host was excellent. The decor is beautiful. There's enough privacy as well.

Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Lekker.

Baie lekker gebly. Storte was ongelooflik. Toe dit reën het ons onder die voorste stoepie gesit. Sal vir seker weer gaan. Netjies, skoon en waarde vir geld. Die kombuis is baie goed toegerus.

Vincent C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent C

Gerieflik en lekker.

Baie oulike plek wat stapafstand is van als wat jy kan nodig hê asook die strand. Bied ook alles in die huis wat mens mag nodig hê. Regtig waarde vir geld.

Esther E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther E

Nice overall.

Very nice, everything you want within walking distance.

Le-jeanne C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-jeanne C

Felt like home.

Dit was 'n baie lekker kuier.

Chanell L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell L

Fantasties.

Baie lekker gewees. Loop afstand van alle benodigdhede.

Martie W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Baie rustige aria, is aangenaam verras oor die verblyf. Alles wat nodig is, is daar.

Baie lekker, alles is netjies, net soos jou eie huis gevoel.

Mariska K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K

Lekker rustige atmosfeer, loopafstand vanaf die hoofstrand.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n skoon en netjiese eenheid met alles wat jy nodig het.

David L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Awesome.

It was awesome. We really enjoyed our stay. The place is quiet and safe, within walking distance from the beach. You can do shopping just around the corner.

Maggie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C

Absoluut die moeite werd!

Loopafstand van strand af en winkels. Baie veilig en baie netjies. Ek kan absoluut die verblyf aanbeveel. Dit is baie netjies en toegerus. Baie privaat en veilig. Was baie bekostigbaar en definitief geskik vir familie.

Brandon G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G

Fantastic.

This space is exactly what you need. All the basics are there, close to the beach and shops (all within walking distance), and safe to walk. Thank you Uvongo Sands 6. I will happily be visiting again.

Drienie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Baie lekker, net jammer vir die weer.

Regtig 'n baie lekker plekkie en baie veilig. Alles wat mens nodig het, is daar.

Anthony Joseph C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony Joseph C

I enjoyed my stay and will book again.

Was enjoyable and very well-priced, will come back.

Leana J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana J

Wonderlike tyd gehad en dit voel soos jou eie huis.

Tuiste is skoon en netjies. Bure is vriendelik en laat mens tuis voel.

Elmarie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Ligging is baie goed, dis veilig en loopafstand van strand en winkels.

Atmosfeer van die eenheid was rustig en verwelkomend.

Carike M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Netjies en veilig.

Netjiese huisie in 'n veilige area. Vroegoggend-stappies met sonsopkoms. Ek was altyd so opgewonde om die see net om die draai te sien. Met ons familie van 8, was daar altyd warm water vir stort na die see-uitstappie. Net 'n blok van die hoofstraat met al die winkels wat nodig is, was dit nie nodig om te veel rond te ry nie. Definitief sal ek weer daar wil bly.

Shareen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen S

Fantastic.

We realy enjoyed the stay.

Machel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Machel V

Uvongo Sands 6 absoluut 'n moet bly.

Loopafstand van besighede, asook die strand. Ons kleinseuns van 2 en 4 jaar het dit baie geniet. Genoeg speelruimte. Stil area. Ek sal oor en oor weer Uvongo Sands toe Gaan. Skoon en ingerig met als wat nodig is. Veilig.

Adele W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

An enjoyable stay in a safe area.

Extremely close to Uvongo beach, shops and restaurants. Other stunning beaches are just a short drive away.

Bennie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P

Baie lekker gebly en baie sentraal.

Alles is daar wat benodig word. Groot en ruim.

Ronald G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald G

Waarde vir geld, veral in ag geneem ons het in vakansie tyd gegaan.

Ons het lekker gebly.

Yvette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Very central.

We were 6 adults and 1 child, there was enough space, everything required was available. Very close to all amenities, really enjoyed our stay.

Venesa P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Venesa P

It was fair.

Ceiling fan was noisy and seemed unsafe. Box fan in other room was insufficient. Kitchen too small for 8 pax. Furniture was old and not trendy or modern. No list of activities in the area. Not made aware of the loadshedding. Candles provided, but had no wicks. Drain blocked, but agent managed to resolve.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Thank you for the feedback. We have attended to the noisy fan. The house is spacious and there is enough room for 8 people. The house has a nautical theme, and furniture is bought according to the theme. List of activities in the area available on the internet and flip file folder placed in the house. Load shedding schedule available for all South African provinces on the Eskom Push App as it changes constantly. The candles have been replaced.

Uvongo Sands 6
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Was soos huis.

Was baie gemaklik, en het baie tuis gevoel.

Chantal G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G

Lekker.

Baie gemaklike plek vir groot groep, ons was 8. Loopafstand van strand af. Veilig en netjies, en indien jy vra word jy vinnig gehelp. Sal beslis weer bespreek.

Monique Carmen P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique Carmen P

Heerlike, pragtige en veilige plekkie om so bietjie van die stad stres to ontlaai.

Sien sterre.

Sandhya R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandhya R

Very pleasant.

Well furnished, full dishes and bedding. Neat and clean.

Cecilia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Enjoyable.

Really central and close to all shops as well as the beach.

Christene D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene D

Lovely place, will come back.

Love this place, had an awesome week.

Owen J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J

Ek en my skoonseun het vir 'n week gaan visvang en dit baie geniet.

Daar is volop spasie, netjiese kombuis en dit is binne loopafstand van als.

Ilva R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilva R

Very nice place.

We'll see you soon. Love the place.

Rudi V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie lekker plek.

Baie lekker plek, ons het dit baie geniet.

Andrew C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C

Family gathering.

Was a lovely stay, attention to a few little changes would make the stay amazing.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rhyna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rhyna D

Uvongo Sands goed geleë.

Die akkommodasie was nie heeltemal so skoon soos ek sou verwag net nie, stort en stoof was nie skoon nie, al wat in plek was was 'n flenters mop wat nie eers gewerk het nie. Die beddegoed was mooi skoon en dit is gerieflike loopafstand na strand en winkels.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag gegee aan die sort en stoof, en die mop ook vervang.

Uvongo Sands 6
Annalise V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise V

Baie aangenaam.

Kort bietjie TLC. Die matrasse is deurgelê en die wasmasjien wou nie lekker werk nie.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons het die probleem op die wasmasjien herstel.

Uvongo Sands 6
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Quentin R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Quentin R

Sal nie weer in daai dump bly nie.

Braaier se voete is afgebreek. Lig werk nie. Motor by hek is uitmekaar gebreek, kan nie eers sluit nie. Geen agterste veiligheidshek nie. En die mense wat langsaan bly op dieselfde erf bestuur hulle eie besigheid van die huis af. En ek hoop net ek kry my deposito terug.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Ons het 'n nuwe stander vir die braaier gemaak met stewige voete.
Dit is 'n load shedding lig hy werk wanneer dit load shedding is.
Die body corporate was besig om die batterye met gel battery te vervang in die hek motor wat langer hou as dit load shedding is, die hek motor werk.
Die deur sluit met 'n slot.
Die mense wat langsaan bly is vakansie gangers.
Breekskade deposito is terugbetaal

Uvongo Sands 6
Lalelani N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalelani N

It was very nice, shops and swimming places is a walking distance away.

It's a good place with family or friends.

Chantal G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G

Lekker groot en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly in Uvongo Sands 6. Dis netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Baie dankie vir die lekker blyplek!

Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Wonderlike vakansie in 'n netjiese, skoon en veilige omgewing.

Naby aan die strand en winkels geleë. Rustige en veilige omgewing. Wonderlike en netjiese verblyf.

Mariaan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Dit was vir ons almal heerlik met gemaklike toegang vir oud en jonk.

Daar is genoeg ruimte vir groot en klein. Toegang tot die strand is loopafstand wat dit lekker maak om met die kinders te stap. Die ruimte by die huisie is groot genoeg sonder dat ons oor mekaar moes val. Dankie vir jul gasvryheid.

Joe D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D

Fantasties.

Definitief waarde vir geld.

Elize C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Baie gerieflik en binne bereik van alle winkels, strande. Loopafstand vanaf hoofstrand.

Ons was baie tevrede met die verblyf en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Ons was buite seisoen daar, so was baie privaat.

Clinton S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S

Can call it homely.

Shops are available. Beach and man made pool available. Fenced and secured area. Place clean and tidy

Zodwa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa S

Enjoyable and safe, Thanks a lot.

If possible, arrange a waiting unit.

Johan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Verblyf heeltemal voldoende vir kort vakansie.

Alhoewel die stoof nie eenhonderd persent gewerk het nie en ons twee gloeilampe vir bedlampies moes koop, was die res heeltemal voldoende en skoon vir week se verblyf. Ek voel ook dat besem en mop gerus vervang kan word.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie bly julle het julle vakansie verblyf geniet. Die mop en besem is vervang en die stoof is herstel.

Uvongo Sands 6
Salomi K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomi K

Goeie ervaring

Uvongo Sands het ons ’n goeie familie wegbreek gebied. Sal definitief weer van hul gebruik maak vir volgende jaar.

Graeme S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme S

Bekostigbaar, goeie ligging, waarde vir geld

Ons het ons vakansie baie geniet, plekkie is ruim en rerig waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar kom bly. Ek moet noem dat die plekkie bietjie beter skoongemaak kon wees, maar dit was nie heeltemal onaanvaarbaar nie.

Belinda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Perfekte wegbreek.

Die plek is goed toegerus met meer as genoeg slaapplek, asook alles wat mens nodig het, bekostigbaar en lekker naby aan die strand.

Shaun L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun L

Definitely coming back again to chill with friends.

Great place to chill.

Louise N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise N

Nice affordable place to stay.

We enjoyed the stay, although we had some challenges with toilets that didn't flush properly and lights that had problems which we were not told about. The bathroom and toilet in the lounge is not a good idea.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Thank you for the feedback, the light switch were replaced and the toilet repaired.

Uvongo Sands 6
Dane J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane J

Mooi plekkie waarde vir geld.

Uvongo Sands 6 is 'n mooi plek met baie spasie, die lekker gras en grondvloer is die beste vir die kinders om te speel, die kompleks is rustig en word netjies gehou. Die unit het baie spasie en ons het lekker gebly.

Adel B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adel B

Enjoyable, safe and would go there anytime again with my 6 children.

We were not far from the shopping centers, nor the beach and lagoon. Kids loved the fact that is was so close yet not too close. If you feel hungry during your day at the beach there is a small take away shop that sells the best Russian and chips, and they are not expensive. Truly a diamond place in hiding. If it is possible we would go there every year for our holiday. The people are very friendly and go out of their way to make you feel welcome.

Ruan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B

Great place to stay at for a few nights. Walking distance to a nice restaurant and the beach.

I will definitely recommend this unit, customer service was excellent and had no problems getting in and out the unit. The unit is walking distance to a very nice restaurant, beach and local shops.

Hafiza H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hafiza H

Nice area.

Need curtain or blinds on doors. It will be nice if they had a freezer for our bait.

Albert S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S

Lekker, ideaal vir gesin met kinders.

Baie naby Uvongo strand, kort ry tot by Ramsgate. Plek kort bietjie aandag, agterste kamer se deurslot is stukkend, vensters kort aandag, badkamer dakwaaier baie vuil. Skoppie en besem basies gebreek. Liggies wat aankom met beurt krag was 'n pluspunt. Ons baie lekker gebly. Was hartseer om te vertrek.

Lenie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie V

Lekker groot plek.

Vir sommige ver van die see. Lekker groot plek. Sit afdak by braai-area op, aangesien die woonstel bewoners op besoekers kan af kyk.

Piet B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Piet B

Teleurgesteld.

Daar was die volgende tekortkominge: Geen seephouers in storte nie. die braaier was onbruikbaar vuil, die dakwaaiers het 'n skoonmaak nodig, die voordeur het aandag nodig, het gesukkel om oop en toe te maak.

Erica S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

It was really great.

The accommodation was well located. Near the beach and shops. Just loved our stay.

Gabriel R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel R

Skoon netjies en naby als

Die plek is baie skoon en netjies gewees meer as genoeg spasie kon beslis meer mense huisves loop afstand van winkels en strand af werklik waarde vir die geld

Zelma H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H

Dit is 'n baie lekker huisie om te huur naby die strand en winkels

'n Afdakkie by die skuifdeur sal bja welkom wees vir die reen anders is dit 'n baie lekker plekkie sal beslis weer bespreek.

Kirsten C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C

Absolutely loved it.

Situated in the perfect spot. Close to the beach. Close to the shops. Ideal enough room and space for the whole family. Everyone was comfortable. Thank you.

Callie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S

Gerieflik, gemaklik en veilig.

Die plekkie is gerieflik naby aan al die winkels, stapafstand strand toe en daar is heelwat aktiwiteite buiten strand toe gaan naby.

Renchia F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia F

Baie lekker.

Was 'n baie aangename vakansie gewees.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, die gloeilamp in die sitkamer is vervang en die voordeur se slot is verstel.

Uvongo Sands 6
Venessa V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Kort vakansie saam met my dogters!

Uvongo Sands 6 is 'n lekker ruim plekkie op grondvlak. Dit was meer as wat ek verwag het en baie netjies. Alles wat ons benodig het was tot ons beskikking. Die plekkie is loopafstand van die swemstrand sowel as van winkels af. Baie sentraal geleë! Ek sou dit vir seker aanbeveel!

Lana K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana K

Private, close to shops and beach very convenient enjoyed the stay.

Place was very nice and neat. Only globe in the lounge was not working and lock on the front door was struggling to lock and back wall needs painting. Otherwise everything was good. A great experience, thank you.

Cecile T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile T

Oor die algemeen was dit lekker en die weer het ook mooi saam gespeel.

Die beddegoed van een van die dubbelbeddens was verskriklik vuil en duidelik nie geruil na vorige gaste nie. Ek neem aan die vorige gaste het dalk die bed opgemaak en daarom is die beddegoed nie geruil nie, maar ek stel tog voor dat al is die beddens wat opgemaak is ook na gekyk moet word of die beddegoed nie tog gebruik is nie. Die bed waarvan ek praat het sigbare wit kolle op rooi lakens gehad. Die pellet meubels is nie baie gemaklik nie, veral nie vir ouer persone nie.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons het al die beddegoed nuut vervang in Januarie 2021.

Uvongo Sands 6
Russell T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T

Pleasant.

Upon arrival, we advised Andre that the main bedroom external door was not operational whereupon he advised that he would attend to it the next day and apologized for the inconvenience. He never did arrive to attend to the issue.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Thank you for the feedback. Andre apologized for the inconvenience and the delay, the door has been repaired.

Uvongo Sands 6
Michelle B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Die verblyf baie gerieflik.

Die woonstel is lekker groot en ons was 4 grootmense en 2 kleintjies. Niemand was onder mekaar se voete nie. Die kombuis is goed ingerig en was lekker dat ons, ons eie braai area gehad het. Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel vir ander.

Ewoud F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewoud F

Lekker gerieflik.

Heel lekker ruim en gerieflik, naby als en loopafstand van hoofstrand.

Christo P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Rustig met voldoende fasiliteite.

Vir die prys was dit meer as voldoende. Die huis was lekker ruim met alles wat nodig is.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mary J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mary J

Uvongo Sands 6 was a lovely place and location except for cleanliness.

Wall in dining room had spill marks down the wall. The kitchen was not clean behind the washing machine and fridge. The 1 toilet was leaking and was filthy behind the toilet. The bedding was old. The furniture was not painted and looked dirty.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Thank you for the feedback, the house was spring cleaned and the cleaning company cleaned behind all the furniture. The toilet was repaired immediately when we were notified of the leak. The furniture is painted with white wash paint for a vintage look.

Uvongo Sands 6
Ernest S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ernest S

Nie weer daar bly nie.

Beddegoed al deurgewas en swak kwaliteit. Yskas se deur geen meer houers om iets in te pak, so min spasie oor vir al jou goed wat moet koud bly. Die matrasse is oud en deurgelê al. Die meubels is gehawend en horlosies teen muur staan almal. Bedlampies in hoofslaapkamer werk nie een. Geen broodplank in plek en die steakmesse en -vurke is die swakste kwaliteit wat ek nog gesien het. Geen inventaris in plek gewees en alhoewel dit sê dit slaap 6, was daar net 5 borde en nie een bierglas nie. Kombuiskaste kort werk. TV geen remote en swak beeld. Nee wat. Braairooster buite plek kort 'n goeie skrop. Skif eintlik van al die ou vet.

Evelyn J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Evelyn J

Die feit dat dit loopafstand vanaf see is, is lekker.

Het onderhoud nodig, verouderd, kan doen met meer gemaklike meubels.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons het in Januarie 2021 weer geverf, en al die opknappings gedoen.

Uvongo Sands 6
Sarie O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O

Baie aangename verblyf, eenheid gerieflik en goed toegerus.

Ons was baie beïndruk met die diens van Andre, hy was vriendelik en het dadelik gereageer indien ons 'n navraag gehad het. Uvongo Sands 6 is 'n baie gerieflike eenheid en baie goed toegerus. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis die eenheid aanbeveel aan familie en vriende.

Sunet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Absoluut fantastiese plekkie.

Dit was regtig ons lekkerste vakansieplekkie nog. Voor die tyd het ons met eienaar kommunikeer, baie vriendelike dame. Skoonmaakdienste het ons, sonder dat ons gevra het location gestuur. Plekkie was mooi skoon. Ons het so tuis gevoel. Grasperk vir kinders om te speel, ons eie pvt braaiplek, kuierplek, beddens is so sag en gemaklik, 100% veilig. Loopafstand van strand en winkels. Definitief your home away from home. Sal Uvongo Sands 6 vir almal aanbeveel. Baie dankie weereens.

Henry R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry R

Baie lekker.

Dit was eersteklas en baie lekker by die Suidkus.

Soon J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soon J

Fantasmagoriese tyd gehad!

Netjiese en gemaklike verblyf vir die hele gesin. Inkopies en strand binne loopafstand wat nodig is na die luilekkker aande!

Hannelie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Awesome.

Ons was 'n ouerpaar met ons volwasse kinders. Ons het heerlik gebly en die plekkie het alles wat jy benodig vir vakansieverblyf. Dit is baie veilig en jy het tot jou eie privaat stoep met braaigeriewe daarby. Ons was loopafstand van die strand en vir ons wat baie van stap hou kon ook af stap na Shelly Beach toe. Ons was baie tevrede met ons vakansieplek en sal dit definitief weer bespreek vir die volgende seevakansie en beveel dit aan.

Jacinta E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta E

Relaxing getaway.

Wish we had booked a longer stay, will definitely stay here in future. Did not have to worry about safety. Shops and restaurants very close by. Lovely, quiet and peaceful.

Amore C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore C

Die plekkie is naby die strand en ook winkels, netjies en gerieflik.

Die plekkie is naby die strand en winkels, loopafstand vanaf alles! Dit is ruim en gerieflik. Het ook veilig gevoel. Ons het dit baie geniet!

Hylie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylie P

Gemaklik, rustige vakansiegevoel.

Die plekkie is goed toegerus vir enige vakansieganger, is groot en veilig genoeg vir die hele gesin en het 'n heerlike vakansiegevoel deur die meubels geskep. Die beddens was ook baie gemaklik om op te slaap wat 'n groot pluspunt is. Die hele gesin was tevrede.

Hilary J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary J

Gerieflik met baie spasie.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is baie ruim. Andre was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te maak. Dit is veilig en binne loopafstand van die strand en winkels. Ons sal beslis weer daar bly. Ek sal net voorstel dat daar 'n ordentlike wasgoedrak beskikbaar is vir handdoeke wanneer dit reën.

Charmaine M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Unbelievable.

The visit was awesome and travelling by shuttle it was easy to get to. The place is very safe and clean. Very quiet from the hustle and bustle it's a sure place to go to. I am booking again and have told friends about it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Die besoek was wonderlik en met die bus was dit maklik om te bereik. Die plek is baie veilig en skoon. Baie stil, ver van die gedruis van die stad. Ek gaan weer bespreek en het dit vir vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jennifer S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer S

Lekker by die see.

Lekker om jou kar te parkeer en alles is in loopafstand. Pragtige en ruim eenheid met 2 en half slaapkamers met bykans alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou. Ongelukkig word nuuskierige plaasseuntjies se veiligheid in gevaar gestel deur die vervalle eenheid reg langs Uvongo Sands 6. Privaatheid word ook ingeboet deurdat die hele kompleks net twee wasgoed lyne het, een in die kuier area van Uvongo 6 en een agter die vervalle eenheid. Almal gebruik dus No 6 se waslyn.

Marlene V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V

Was gemaklik, het lekker gebly.

Sien sterre.

Linda C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

No see view, but near the beach, no undercover parking.

Place were not very clean.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

The website doesn't state that the house has a sea view, the house is 100 m walking distance from the beach. There is undercover parking under the flats inside the complex.

Uvongo Sands 6
Kyle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kyle M

It was nice.

Bit rainy and overcast, but we did enjoy it. Place was clean and neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lekker.

Effens reënering en bewolk, maar ons het dit geniet. Die plek was skoon en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Richard W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Dit was die beste verblyf wat ons nog gehad het, goeie kliëntediens, die plek is baie netjies met alles toegerus, baie naby aan die strand en baie veilig.

Dankie vir die manier hoe julle ons behandel het vanaf die dag van navrae tot die na ons vakansie, hulle het ons altyd op hoogte gehou, vir ons as gesin was dit die wondwerlikste vakansie ooit. Al wat ons gedoen het. was om te ontspan en die vakansie te geniet. Dit was so wondelik gewees om in Uvongo Sands 6 te bly, selfs die skoonmaakdienste was puik en André van Zippy Cleaning services het ons so welkom laat voel en so mooi gehelp. Baie dankie aan almal van julle, ons sal altyd weer van julle dienste gebruik maak.

Ferdi D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D

Skoon, netjies en veilig.

Die eenheid is gerieflik geleë binne loop afstand van strand en inkopie winkels.

Nadine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Die plekkie is gerieflik naby alles geleë en was baie prakties, gerieflik en mooi vir die prys wat ons betaal het.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Die plekkie het baie spasie en die privaat tuintjie was baie lekker met ons klein eenjarige seuntjie. Dit was baie gerieflik met die wasmasjien en ons het nie enige iets nodig gekry wat nie reeds in die eenheid was nie. Dit was lekker stil en gemaklik.

Hestia S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hestia S

Oulike plek wat jou forseer om nie laat te slaap nie want die see is net om die draai!

Die plekkie was skoon en netjies en het aan ons basiese behoeftes voldoen. Die eerste drie dae was baie raserig met al die gekappery aan die buitekantste mure. Die plek is lekker naby aan die see, so voor jy te moeg geloop is, is jy by jou bestemming. Ons honde het net so lekker gekuier. Een voorstel is om dalk 'n paar hakkies in die badkamer te sit om jou waslap op te hang.

Phindi Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phindi Z

It was great, thanks.

It was central, close to all amenities and to the beach. No beach view but close enough to hear the waves in the morning. Enjoyed my stay. Just pack own towels for showering, and cleaning detergents.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie lekker gewees, dankie.

Dit was sentraal, naby al die geriewe en die strand. Geen see-uitsig, maar naby genoeg om die branders in die oggend te hoor. Het my verblyf geniet. Pak net badhanddoeke in en skoonmaakmiddels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annatjie H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie H

Het 'n aangename verblyf gehad.

Ons het n aangename verblyf gehad en die huis was heel oulik behalwe vir die matrasse van die dubbelbeddens wat deur geslaap is en vir 'n baie onaangename reuk in die kaste. Hulle moet dalk die kaste oop laat staan indien nie gebruik word nie. Verder was alles volgens verwagtinge. Sal beslis weer kom kuier.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die dubbelbed in die hoof slaapkamer is in April hierdie jaar vervang en is steeds splinternuut. Ek is baie bly julle het 'n aangename verblyf gehad.

Uvongo Sands 6
Ivan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan L

Goed geleë, voldoende ruimte en lekker naby strand met voldoende speelplek vir kinders.

Die huis het aan basiese geriewe voldoen. Die stoof, veral plate en oond kan aandag geniet. Die groot slaapkamer met 3 beddens is ietwat donker en kort beter beligting. Die nabyheid aan die strand is 'n pluspunt en ook dat die huis geen trappe het nie. Die kommunikasie deur die eienaar en aanwysings was uitstekend.

Dilene P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilene P

Rustige plekkie van rus.

Ons het die tydjie geniet en dit was vir ons 'n huisie weg van ons huisie af. Dis klein genoeg om aan die kant te hou, maar groot genoeg om nie op mekaar se tone te trap nie. Ek en my gesin het lekker gerus!

Lynette H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H

Rustig.

Ek voel net die TV kon tenminste permanent ingestel wees vir kanale 1, 2 & eTV vir die wat nie DStv het nie.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer oor die TV ek was ongelukkig nie bewus dat die TV kanale nie gewerk het nie en het dit onmiddelik reggestel toe jy my laat weet het.

Uvongo Sands 6
Magdel G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel G

Baie gerieflik en lekker.

Uvongo Sands 6 het aan ons vereistes voldoen. Alles was skoon en netjies en dit is gerieflik naby die strand.

Ilva R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilva R

Heerlike gerieflike huis wat voldoen aan al jou behoeftes.

Die huis voldoen aan al jou basiese behoeftes. Daar net een probleem en dit is die foto van die swembad. Daar is absoluut geen see-uitsig of swembad op die perseel nie. Verder is dit 'n absolute puik eenheid. Sal beslis weer gaan.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Die resesnsie dui aan dat daar nie see uitsig is nie. Die huis is 100m van die strand af, die foto van die swembad is die swembad by die strand soos op die resensie.

Uvongo Sands 6
Louisa B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Dit was asemrowend.

Sien sterre.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stephanus J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus J

Lekker goedkoop.

Water probleem. Plek was nie skoon nie. Tafeldoeke ens. was vuil.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, die water was slegs af vir 'n paar uur a.g.v die munisipaliteot wat 'n nuwe water meter in die straat geinstalleer het, ek het binne 'n uur terugvoer geggee oor die geskedulerde herstelwerk deur die munisipaliteit. Die huis is skoongemaak deur die skoonmaak maatskappy die oggend voor julle ingeboek het.

Uvongo Sands 6
Sannie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannie S

Netjies, skoon, veilig en voldoende.

Enigiemand wat rustigheid soek en die see wil geniet, Uvongo is ideaal.

Hennie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Lekker ruim woning - Ongelukkig geen see-uitsig nie.

Ons sal beslis die woning aanbeveel en sal selfs in die toekoms weer die plek boek. Daar is ongelukkig geen see-uitsig nie maar verder baie lekker gebly.

Yolande V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande V

Ons het ingeboek en daardie nag ongeveer 00:00 weer vertrek.

Die foto's wys nie eintlik hoe die plek buite lyk nie en ek sou verseker nie bespreek het as ek geweet het nie. Die plek het het muf en die skoonmakers het dit probeer weg JIK, so mens kon nie leef met die JIK en muf reuk nie.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Good day,

The listing has 36 photos of the house and surroundings. The house does not have a mold problem and gets well cleaned before all guests book in. The house is great value for money at a very affordable price, we always give prompt service to all guests, the house always gets cleaned by a cleaning team before all guests book in and a quality check gets done by a supervisor before each arrival. The location is ideal within 100 m walking distance from Uvongo's main beach and in an electric fenced complex with remote controlled gate.

Uvongo Sands 6
Anton N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Baie stil en gerieflike groot leefarea met groot slaapkamers.

Ek sal hierdie plek vir enige familie aanbeveel wat spasie soek indien daar 'n paar kinders by is. Twee slaapkamers is lekker groot en die twee badkamers is baie gerieflik. Die woonarea is baie groot en 'n klomp mense kan daar kuier. Die feit dat dit grasperk het voor en agter was vir ons uitstaande en die buitebraaier fantasties. Die loopafstand Uvongo-strand toe is ongeveer 150 m en is ideaal en maklik loopbaar vir enige persoon. Lekker vakansie plek. Gaan geniet dit self.

Marius V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie lekker en rustig.

Het dit baie geniet by uvongo Sands 6 en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Siveshan G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siveshan G

Excellent experience.

Good place to get away. Enjoyed the stay at Uvongo. Excellent service received and will look forward to going there again.

Eben L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben L

Gerieflik en ruim.

Basies maar gerieflik en ruim met uitstekende ligging.

Johan S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie lekker gebly, dankie dat ons worshond ook die vakansie kon mee maak.

Kliënt se kommentaar, klagtes word direk aangespreek en waar nodig word die probleem-artikels soos bv. stoof, yskas, TV-kabels vervang.

Biance R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Biance R

Ideaal vir gesinne of 'n groter groep.

Baie dankie! Ons het lekker gebly. Daar is oorgenoeg plek vir die hele gesin (daar is selfs plek vir skoonma). Netjiese kamers met nuwe beddegoed. Lekker naby geleë aan alles. Vriendelike diens en die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om aan ons versoeke te voldoen. Dankie vir 'n netjiese skoon vakansieplek!

Shireen R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen R

Comfortable, value for money, quiet and relaxing.

Adele was friendly and accommodating. Enjoyed our stay! Quiet and relaxing.

Pamela K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela K

We looked around, locked up and went and booked in somewhere else along the road.

It doesn't look anything like the pictures. The linen was grey and old and the beds looked like they had been slept in. There was no light fittings, just bulbs hanging. The ceiling was full of mildew, as were the bathrooms. The fridge smelt of old fish. The inside doors had no handles so you couldn't lock the doors. We couldn't get in at the front door as the key didn't work. The whole outside area and the cottages around looked terrible.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het rondgekyk, toegesluit en erêns anders gaan inboek.

Dit lyk glad nie soos in die foto's nie. Die beddegoed was grys en dit het gelyk of iemand in die beddens geslaap het. Daar was niks ligtoebehore nie, net ligte wat hang. Die dak was vol muf en die badkamers ook. Die yskas het soos ou vis geruik. Die deure binne het geen handvatsels gehad nie so 'n mens kon nie die deure sluit nie. Ons kon nie by die voordeur ingaan nie, omdat die sleutel nie gewerk het nie. Die hele buite-area en die kothuise rondom lyk verskriklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Thank you for your feedback, all the bedding in the house was puchased in 2016. The house was cleaned by the cleaning company before your arrival. The lamp shade was replaced the same day. Unfortunately I was not aware of the mould problem and it was rectified soon after. All the doors has always had lockpins on the inside. The complexs was painted in 2016.

Uvongo Sands 6
Francois H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois H

Drein van stort was verstop. My man moes dit oopmaak.

Daar is nie eers 'n rasper en botteloopmaker nie. Broodrooster werk nie eers nie. Groot probleem met klein, swart miere.

Uvongo Sands 6 se terugvoer

Yolanda, baie dankie vir jou terugvoer, ons is nuwe eienaars en het dieselfde dag toe julle vir ons laat weet het daar is nie 'n rasper en botteloopmaker nie, gaan koop. Ons het ook die huis berook vir insekte toe julle uitgetrek het en was nie bewus van die mier probleem nie. Die drein is ook uitgesorteer.

Uvongo Sands 6
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 82, Uvongo Sands Eenheid 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92701c220c4bb218938177340f1624f894d39e58adf3ebe265bfe77ef1838aee9ec8150e13c8189576c42c197b689e02de57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 8) 121 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang