Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Square 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Uvongo Square 4
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Riaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Als was daar wat nodig was en als is lekker loopafstand.

Strand was mooi skoon en blyplek puik.

Angelique S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique S

It is a small space, big enough for just about 4 people. It is well situated.

A braai, even a gas braai, would really make this feel more like home.

Andries D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Ons het lekker gekuier.

My bespreking by 'n ander plek het met ons aankoms daar nie water gehad nie as gevolg van die waterprobleme aan die Suidkus. Ons het gekanselleer met aankoms en die webtuiste het ons feitlik dadelik gehelp met plek by Uvongo Square. Die eienaar, Marius, het 7 uur die aand vir ons die plek gaan skoonmaak en voorberei. Die diens was baie goed en die woonstel was gerieflik genoeg vir die 2 van ons. Ons stel voor dat die eienaar miskien 'n skottelbraai of gasbraai op die balkon voorsien aangesien dit bietjie ongemaklik was om trappe op en af te loop om onder by die braaigeriewe te gaan braai en dan alles op te dra om te eet. Oor die algemeen het ons lekker gekuier en sal die plek aanbeveel.

Sadé S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sadé S

Fantastic.

Blyplek baie netjies, sal definitief weer daar gaan woon.

Adeline P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline P

Perfekte see-uitsig en rustigheid. Voel soos vakansie!

Die gevoel van vakansie met die verfkeuse en oulike vakansiegoedjies wat hang teen die mure het dit vir ons en die kinders, een 14 en die ander een 6, lekker gemaak. Alles was skoon en netjies en die beddens het baie lekker geslaap. Om vroeg in die oggend wakker te word en vir die dolfyne en walvisse te kan kyk met 'n lekker koffie is mos hoe vakansie moet voel. Baie dankie vir die lekker plekkie!

Stella V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stella V

Goeie ligging, maar swak slaapgeriewe en gemufde omgewing maak dat dit baie ongerieflik was.

Die woonstel is toegerus met 'n volledige kombuisie sowel as waaiers in die woonstel wat help met die hitte wat so in die somer op die Suidkus ervaar kan word. Die dubbelbed wat vir die volwassenes bedoel was, het ons slegs een aand op geslaap, aangesien ek en my man albei die volgende oggend amper uit die bed uit geval het met rugpyn (definitief nie 'n swanger vrou se droom nie). Ons het besluit om op die uittrekbedjies/sleeper couches met 'n staalraamwerk wat vir die kinders bedoel was te slaap met ons 4-jarige tussen-in. Ons het die matrasse van albei banke op mekaar gestapel. Alhoewel dit beter was as die dubbelbed, was dit steeds swak gewees en het ons die hele vakansie elkeen met 'n seer rug deurgebring. Bedags het ons die uittrekbedjies weer opgeslaan sodat ons banke gehad het om op te sit. Ek het teen die einde van die vakansie op 'n wit (gemufde) plastiekstoel gesit, in plaas van die ongemaklike banke. Alhoewel die ligging van die woonstel ideaal is, sal Uvongo Square 4 my nooit weer sien voordat hulle nie behoorlike banke en 'n bed vir daardie woonstel gaan kry nie. Dit is baie sleg om op vakansie te gaan om te rus, maar 'n mens sien op daarna om te gaan "rus". Dit was veronderstel gewees om 'n vakansie te wees van uitrus en onsself te geniet voordat ons nuwe kleinding kom, net om moeg en seer terug na Pretoria toe te keer. Die gordyne in die badkamer was ook gemuf gewees. Ek besef dat plekkies by die see soms die probleem het met goed wat muf, maar dis 'n gesondheidsrisiko en ek voel dat 'n mens nie geriewe in so 'n toestand kan verhuur nie, veral nie teen R1000 per aand nie!

Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Square, Fosterweg, Uvongo, 4260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadce7f7fffcf082397874b5dbb0d6aa5a1431a5580476fc317c88b1e9646c32f1acf377aafb356f7b0f64ef2c17b7ce42cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Uvongo Square Foster Road 4260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833524635938 30.394045710527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang