Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'Kansi Khaya

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 455 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Igna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyf. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is pragtig en baie prakties ingerig met alles wat nodig is. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike verblyf met pragtige uitsig. Andre, ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Die studio was so gerieflik en netjies en ons het baie lekker gebly. Dit is stapafstand van die sentrale gebied. Veilige onderdakparkering was beskikbaar. Die uitsig en die tuine is pragtig. Ons was verras met heerlike tertjies en melk in die yskas. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend. Baie gerieflike akkommodasie in Clarens. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dit was baie lekker en ons beveel V, Kansi aan. Baie lekker gebly. Andre is 'n ware gasheer, mooi na ons gekyk, plek baie netjies, alles wat jy nodig het is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker, netjies, rustig, skoon. Ons het so lekker gebly by Vknasi Khaya, dit is regtig waar so baie waarde vir geld, alles is so skoon en netjies, dis naby aan die dorp jy kan sommer stap, alles werk mooi, die uitsig is stunning! Dis nou al die tweede keer wat ons daar bly en ons sal definitief weer!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en ontspannend. Dit was ons tweede besoek aan V'kansi Kaya en dit was weereens baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net te kort tyd. Lekker gebly, onvolledige inligting m.b.t. geriewe op webblad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
5.0
Des 2024

Spesiale plekkie! Uiters goeie waarde. Besonderse mooi plekkie! Baie netjies en baie aandag aan detail. Vreeslik mooi kreatief versier, pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stunning studio. Die studio is stunning vir enige paartjie of enkelreisiger. Ons geniet dit altyd by V'Kansi Khaya in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Most enjoyable, for sure. It was a beautiful garden setting, quiet and peaceful. Andre is a great host, very informative regarding Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

AndrƩ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 455

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b21981b077487eb9f3d8cd32d411a960739b8d755274521f45f1fd073303c22f4a8bfa695ed5255a63d91f6187cac0e7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 455 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang