Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'Kansi Khaya

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 444 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Samantha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean, accessible. The accommodation was very comfortable and spotlessly clean. Andre was extremely helpful with recommendations of places to see. The premises is ideally located so that you can walk into the main centre very easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons kuier was besonders lekker. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf en gasheer het al ons verwagtinge oortref. Ons sal enige tyd weer teruggaan. Diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker gebly. Hierdie is my no 1 oornagplek as ek in die toekoms Clarens besoek. Skoon, netjies, mooi tuine en ongelooflike uitsig oor die berge. Andre het ons vriendelik ontvang en ons was dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Mooi uitsig, skoon en netjies. Andre was ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dankie Andre (eienaar), ons waardeer alles wat jy vir ons beteken het. Ek wens ek kon al die positiewe beskrywings in die woordeboek gebruik, want regtig, ek is so in vervoering oor die gasvryheid van die eienaar. Die blyplek en die omgewing self. Dat ek nie weet hoe om alles te beskryf nie. Ek weet net ek sal alles oor en oor doen. Dankie V'kansie Khaya en aan julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Baie mooi, skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Beslis die moeite werd. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van Andre se plek gebruikmaak wanneer ons Clarens besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Een vir die boeke. Baie oulike plekkie met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesome. Kan die verblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 10 uit 10! Ons verblyf was awesome. Alles was gereed toe ons arriveer het. Die eienaar was daar en het ons deur die huis geneem. Hy het ons ook laat weet dat indien ons vroeƫr wil inklok, ons welkom is. Groot verrassing was die melktert en melk in die yskas. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Silwer skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

A very pleasant experience, I will stay here again in the future. The house was very neat and clean on arrival. All beds are equipped with electric blankets, which is a lifesaver here in winter. The town centre is an easy walk, so we did not make much use of our car. The house and kitchen are well-equipped with just about everything you could possibly need. Each bedroom has a private en suite bathroom with a toilet and shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

AndrƩ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 444

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b21981b077487eb9f3d8cd32d411a960739b8d755274521f45f1fd073303c22f4a8bfa695ed5255a63d91f6187cac0e7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 444 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang