Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'Kansi Khaya

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daleen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dankie Andre (eienaar), ons waardeer alles wat jy vir ons beteken het. Ek wens ek kon al die positiewe beskrywings in die woordeboek gebruik, want regtig, ek is so in vervoering oor die gasvryheid van die eienaar. Die blyplek en die omgewing self. Dat ek nie weet hoe om alles te beskryf nie. Ek weet net ek sal alles oor en oor doen. Dankie V'kansie Khaya en aan julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Baie mooi, skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Beslis die moeite werd. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van Andre se plek gebruikmaak wanneer ons Clarens besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Een vir die boeke. Baie oulike plekkie met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesome. Kan die verblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 10 uit 10! Ons verblyf was awesome. Alles was gereed toe ons arriveer het. Die eienaar was daar en het ons deur die huis geneem. Hy het ons ook laat weet dat indien ons vroeƫr wil inklok, ons welkom is. Groot verrassing was die melktert en melk in die yskas. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Silwer skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

A very pleasant experience, I will stay here again in the future. The house was very neat and clean on arrival. All beds are equipped with electric blankets, which is a lifesaver here in winter. The town centre is an easy walk, so we did not make much use of our car. The house and kitchen are well-equipped with just about everything you could possibly need. Each bedroom has a private en suite bathroom with a toilet and shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Huislike atmosfeer. Lekker gebly en warm geslaap in 'n baie koue Clarens. Alles was netjies en skoon en ons sal beslis weer hier bly. Goed geleƫ in die dorp om na die winkels te kan stap. Daar was ook veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek vir 'n naweek weg. Baie lekker gebly. Plek was netjies, ideaal om saam 'n ander paartjie te gaan of 'n gesin van 4. Alles wat mens kon nodig kry was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie ligging vir vinnige wegbreek. Vriendelike gasheer. Netjies en skoon. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastiese kuier! My verblyf in V'kansi Khaya was ongelooflik lekker. Daar was voorsiening gemaak vir enige iets waarin mens kan dink en meer. Die eenheid is baie netjies en skoon. Die uitsig is asemrowend, en die tuin is pragtig met die mooiste voƫltjies wat elke dag kom kuier! As enkelreisiger is veiligheid baie belangrik vir my. Nie net is daar veilige parkeerplek vir 'n mens se voertuig nie, maar die eenheid self is ook baie veilig. Dit is loopafstand van vele winkels en restaurante. Die eienaar, AndrƩ, is ongelooflik vriendelik en laat mens regtig baie tuis voel. Ek sal V'kansie Khaya vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

AndrƩ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 440

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f6c05aea2a277d576dfba017d02d027619af8544264e3b5bf43881d264accc7fb2698923c48bf4f9b9c4377d87dec109ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang