Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far End of the Forest

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Francois N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Rustig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was baie netjies en skoon. Area baie rustig. Alles wat 'n mens kan nodig kry in die eenheid. Sal definitief weer gebruik maak van Far End of the Forest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristina M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Very pleasant, relaxing and amazing scenery. Beautiful, peaceful and enjoyable. The host was very attentive and friendly. Felt like we were in a forest. Definitely will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We relaxed, breathed in the beauty & can't wait to return. Far end of the forest is a magical, tranquil, serene, magnificent piece of heaven. Excellent hosts, cottage well catered, plenty of walks for dogs. Nature/birders paradise, not to mention beautiful surroundings to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle B
1 nag
4.4
Mei 2024

Quiet, perfect. A unique and beautiful place. Just what we needed. Thanks Willie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Pragtige plek, stilte en avontuur. Die gasheer was daar met ontvangs en op hulle afstand maar toeganklik indien ons iets benodig het. Braai in die woud is moeilik indien dit reën, maar weereens deel van die avontuur en tydjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corme V
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Kuier tussen woudfeetjies en waterkabouters aan die einde van die bos. Onvergeetlike blyplek met pragtige natuurskoon en baie naby aan enige iets en alles wat ons nodig gehad het, is ook slegs 'n klipgooi vanaf Midmar Dam en vele ander besienswaardighede in die omgewing. Willie en familie het ons ongelooflik welkom laat voel en het uit hul pad gegaan met ekstra moeite. Defnitief 'n hoogtepunt wat akkommodasie en kliente diens betref!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Comfortable linen and beds big plus. Peaceful. Everything was good. Lack of mirrors in the bedrooms. Lack of smaller coffee cups, soup bowls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elvin T
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Heerlik en ontspannend. Familie het daar gebly, baie geniet behalwe die kragonderbreking met geen noodligte nie. Anders fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda K
1 nag
5.0
Des 2023

Lovely little cottage in a beautiful setting. Lovely little cottage in a beautiful setting, really felt like we were in the countryside. The key handover was expertly done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budleigh-weg 42, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6de3acde702eb9686ae2be8be89d62075d54bff44a33ff0a2bb445d56efcbf65a4b6ef18dd0caba68485de8f85b6a5039244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 42 Budleigh Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.577987411841 30.291598231877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang