Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

10 vis gevang. Karp klein maar baie lekker plek, skoon, netjies en eienaar baie vriendelik. Baie mooi plek, lekker gekuier. Was net bietjie koud in die winter. Sal beslis weer in die somertyd gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflike wegbreek uit die gejaagde lewe. Dit was 'n heerlike naweek. Dit was presies wat ons gesoek het. Ons sal beslis weer die plekkie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Cottage
Baie dankie, Tilana. Dit was aangenaam om julle hier te hê vir 'n naweek. Groete,

Ivonne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik mooi, rustig en lekker! Vaal 22 Cottage is beslis die moeite werd. Die uitsig oor die dam is ongelooflik mooi. As jy wil ontspan, is dit die perfekte plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Cottage
Hi Yvonne. baie dankie vir die terugvoering. Ons sal aanhou om verwagtinge na te kom en gaste 'n waardevolle tyd te verskaf. Groete.

Marie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Highly recommend. Will definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Cottage
Dankie Marie, dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle. Kom vang vis in Oktober. Groete

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ek kan die Vaal 22 Cottage met vrymoedigheid aanbeveel. Die cottage het 'n lieflike uitsig oor die rivier wat bygedra het tot die rustige atmosfeer. Dit is baie goed toegerus, veral die draagbare lugversorger het 'n groot verskil gemaak tydens die hoë temperature wat geheers het. Die cottage is ruim met gemaklike meublement. Die tuine is goed versorg en daar heers amper 'n plaas atmosfeer met die skape naby. Ons gasheer, Mader, was deurentyd beskikbaar en baie vriendelik en behulpsaam. Die beurtkrag het geen invloed gehad nie omdat die generator aangeskakel is. Ons het heerlik gehengel wat dit 'n onvergeetlike wegbreek gemaak het. Neem net in ag daar is bote op die rivier wat die hengel met tye bemoeilik het. Die slaapkamer is bo. Die trappe mag vir ouer persone 'n probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d7edb397616e14146606d0c6cc6e0a55308838d68c4594f540f172866857c217db545b5baa446a82d50a33477ca5d195fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.795329863984 27.767849038275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang