Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Vaal 22 Cottage bied knus selfsorgverblyf en 'n intieme wegbreekplek aan paartjies of gesinne op die oewer van die Vaalrivier. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na rustge verblyf in 'n prentjiemooi omgewing.

Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n TV en 'n enkelslaapbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is gratis WiFi.

Die kothuis lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die rivier en tuin, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die balkon op die boonste verdieping het leunstoele. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marius Z
Saam met lewensmaat
5.0
10 vis gevang. Karp klein maar baie lekker plek, skoon, netjies en eienaar baie vriendelik. Baie mooi plek, lekker gekuier. Was net bietjie koud in di...
Sien meer
Aug 2024
Tilana V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike wegbreek uit die gejaagde lewe. Dit was 'n heerlike naweek. Dit was presies wat ons gesoek het. Ons sal beslis weer die plekkie besoek.
Apr 2024
Ivonne E
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi, rustig en lekker! Vaal 22 Cottage is beslis die moeite werd. Die uitsig oor die dam is ongelooflik mooi. As jy wil ontspan, is dit d...
Sien meer
Sep 2023
Marie O
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommend. Will definitely return again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Arina J
Saam met lewensmaat
4.8
Ek kan die Vaal 22 Cottage met vrymoedigheid aanbeveel. Die cottage het 'n lieflike uitsig oor die rivier wat bygedra het tot die rustige atmosfeer. D...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal 22 Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d7edb397616e14146606d0c6cc6e0a55308838d68c4594f540f172866857c217db545b5baa446a82d50a33477ca5d195fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.795329863984 27.767849038275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang