Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sanette D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gesellig en gemaklik vir 'n groot groep. Ons was 'n groot groep vriende met klein kindertjies en die huis het regtig alles wat mens nodig het met 'n pragtige ligging. Eienaar was baie vriendlik en het alles mooi verduidelik. Ons het 'n heerlike tyd gehad en was baie dankbaar dat daar 'n skottelgoedwasser was en vir die onder-vloerverhitting in die kombuis, want dit was 'n koue naweek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Baie dankie vir die mooi resensie, Sanette. Jammer vir die weer, maar goeie geselskap maak dit darem die moeitewerd. Ek is bly julle het dit geniet. Groete,

Abdullah K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Host was extremely helpful. Awesome location. Facilities were clean and comfortable. Host was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Hi Abdullah, It was a great pleasure having you and the family for New Years. Regards,

Viola P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

It was a home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mader
Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Baie dankie Viola. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Groete,

Tino P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lekker atmosfeer langs die rivier. Goeie ligging langs die Vaal rivier. Mooi landgoed. Toegang na water indien jy jou eie boot het maak die verblyf aantreklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mader
Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Dankie Tino Dit was aangenaam om julle te leer ken. Groete

Morne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Fun and relaxing. Very nice, spacious, and beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47fb676421b1e5920ae85f143deb31a05e7f0e7dd3f853cb098f59d0dae05cebdabe048bdbc52b8ff151733b26fa56acd7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank A.H. 1911 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.795328666883 27.771276901397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang