Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sanette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette D

Gesellig en gemaklik vir 'n groot groep.

Ons was 'n groot groep vriende met klein kindertjies en die huis het regtig alles wat mens nodig het met 'n pragtige ligging. Eienaar was baie vriendlik en het alles mooi verduidelik. Ons het 'n heerlike tyd gehad en was baie dankbaar dat daar 'n skottelgoedwasser was en vir die onder-vloerverhitting in die kombuis, want dit was 'n koue naweek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Sanette. Jammer vir die weer, maar goeie geselskap maak dit darem die moeitewerd. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete,

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Abdullah K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdullah K

Host was extremely helpful.

Awesome location. Facilities were clean and comfortable. Host was excellent.

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis se terugvoer

Hi Abdullah,
It was a great pleasure having you and the family for New Years.
Regards,

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Viola P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viola P

It was a home away from home.

See stars.

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis se terugvoer

Baie dankie Viola.
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Groete,

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Tino P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tino P

Lekker atmosfeer langs die rivier.

Goeie ligging langs die Vaal rivier. Mooi landgoed. Toegang na water indien jy jou eie boot het maak die verblyf aantreklik.

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis se terugvoer

Dankie Tino
Dit was aangenaam om julle te leer ken.
Groete

Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Morne C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C

Fun and relaxing.

Very nice, spacious, and beautiful place.

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47fb676421b1e5920ae85f143deb31a05e7f0e7dd3f853cb098f59d0dae05cebdabe048bdbc52b8ff151733b26fa56acd7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank A.H. 1911 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.795328666883 27.771276901397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang