Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal de Sioleh

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlike breek van die geraas van die stad. Baie lekker, sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantasties vir vlieg hengel. Minimalisties maar netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtig, netjies en baie rustige omgewing. Dit was die eerste keer dat ons hier tuis gegaan het. Sal beslis nie die laaste keer wees nie. Pragtige plek en goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies, die akkommodasie en woonhede was goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die swembad en terrein was skoon en netjies. As jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek om te bly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Peacefully relaxing. Absolutely amazing! Will go there every weekend if I could.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Heerlike familie naweek weg. Ons het baie lekker gebly en was definitief werd vir geld. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gebly in huis no 3. Die gasheer en mense by ontvangs was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. So tussen die berge in die natuur. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Vredevolle bewondering van God se skepping. Vaal de Sioleh het 'n geleentheid gebied vir ons om mekaar te geniet, terwyl ons omring was met die mooiste natuurskoon. Dit was 'n geseënde tyd gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Gerieflike verblyf en die omgewing was, ten spyte van die winter, steeds mooi. Die verblyf was goed en gerieflik, maar die visvang was moeilik a.g.v. die baie gras in die rivier. WiFi was net naby die hoofhuis beskikbaar. Die klein rivierfront hutte is regtig knap, maar bied die noodsaaklikste soos elektrisiteit en warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christian P
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Baie lekker, sal in die toekoms weer bespreek. Baie lekker gebly, ligging is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang