Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal de Sioleh

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Carien G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtig, netjies en baie rustige omgewing. Dit was die eerste keer dat ons hier tuis gegaan het. Sal beslis nie die laaste keer wees nie. Pragtige plek en goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies, die akkommodasie en woonhede was goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die swembad en terrein was skoon en netjies. As jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek om te bly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Peacefully relaxing. Absolutely amazing! Will go there every weekend if I could.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Heerlike familie naweek weg. Ons het baie lekker gebly en was definitief werd vir geld. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gebly in huis no 3. Die gasheer en mense by ontvangs was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. So tussen die berge in die natuur. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Vredevolle bewondering van God se skepping. Vaal de Sioleh het 'n geleentheid gebied vir ons om mekaar te geniet, terwyl ons omring was met die mooiste natuurskoon. Dit was 'n geseënde tyd gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Gerieflike verblyf en die omgewing was, ten spyte van die winter, steeds mooi. Die verblyf was goed en gerieflik, maar die visvang was moeilik a.g.v. die baie gras in die rivier. WiFi was net naby die hoofhuis beskikbaar. Die klein rivierfront hutte is regtig knap, maar bied die noodsaaklikste soos elektrisiteit en warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christian P
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Baie lekker, sal in die toekoms weer bespreek. Baie lekker gebly, ligging is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Baie potensiaal om baie goed te wees. Daar is baie potensiaal om 'n baie gerieflike venue te wees. Ek dink in hierdie prysklas kan hulle bietjie reperasies doen soos stukkende mure en trappe. Ek sou ook voorstel dat hulle oorweeg om teel in die chalets want die aande kan baie koud raak en is nie dig genoeg nie. Ons het steeds ons tyd geniet en sal graag weer gaan as die instandhouding bietjie verbeter.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Uitstekende ligging, uitsig op rivier/koppies, stil en veral vir die hengelaars. Ja, ons het heel aangename verblyf geniet. Die onderhoud op deurslot by River Unit 1 word egter dringend benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang