Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Beskrywing
Woonstel 1 het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n draagbare braai. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 2 het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe. WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 3 het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koninging groote bed en 'n badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe. WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 4 het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koninging grootte-bed en 'n badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in. Draagbare braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar. WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens wat in 2 driekwart-beddens omskep kan word. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die slaapkamers sluit Egiptiese linne en haardroërs in. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, leefarea, binnebraai, 'n TV met DStv en WiFi. Elke kamer het lugversorging. 'n Veilige parkeerarea is beskikbaar. Daar is ook 'n restaurant naby waar gaste heerlike ontbyt, middag- en aandetes kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vaal De Vue Woonstel 6 het 'n koninging groote bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n TV, DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n privaat braai-area en 'n dubbelmotorhuis as parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt uitgesluit by tariewe. Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n moderne, privaat selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die eenheid het 'n kombuis, braai-area, lugversorging, gratis WiFi en DStv. Daar is 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel, wat kinder- en troeteldiervriendelik is. Vaal de Vue het 'n restaurant by die ontvangsarea wat te Rivierstaat 4b geleë is. Daar is ook roeibote, kano's en visvangtoerusting. Piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Ontbyt uitgesluit by tariewe.
Daar is 'n spyskaart vir ontbyt en aandete.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang