Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marie-Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Leonie W - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike en waarde vir geld.
Paul O - Mei 2024
Algehele gradering
It was a good stop over between Joburg and Cape Town.
Heila S - Aug 2022
Algehele gradering
Eerlikwaar 'n besondere plek om oor te slaap. Vriendelike ontvangs, uitsonderlik gemaklike beddens en netjiese eenhede.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit regtig baie.
Andre F - Jul 2022
Algehele gradering
Value for money and central for business purposes.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.
Marianne C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, netjies en luuks. Sal weer daar oorslaap.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Hoop om weer van jul te hoor,.
Philip K - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie diens deur Shelly.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Baie dankie vir jul boodskap en resensie. Ons sal verseker ons diens en netheid probeer opskerp vir 'n moontlike 5 vorentoe.
Deidre V - Des 2021
Algehele gradering
Perfek.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en die resensie. Ons waardeer dit opreg baie.
Marisa L - Mei 2021
Algehele gradering
Pynlik netjies, rustig, sal definitief weer besoek.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Marisa, baie dankie vir jul ondersteuning en mooi boodskap ons waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om weer van julle te hoor.
Lizelle L - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustig. Dame en staf baie vriendelik.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jul ondersteuning so baie. Ek sien jy het gese die kamers was baie netjies maar gee ons n 1 * vir netheid en jy meld ook die diens en gee ook daar n 1.
Anne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very unhappy, gave us unit 6 when we where allocated 1.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie dat jy Vaal de Vue te Christiana gebruik het om te oornag. Ja jy het by nr 1 bespreek. Ons het egter nommer 6 ook beskikbaar gehad. Jy het n keuse tussen die 2 kamers gehad en het self besluit op Nr 6. Jy was baie gelukkig met die eenheid tot jul die volgende oggend ontbyt gratis wou nuttig en my bestuurders vir jul gese het dat ons pryse nie ontbyt insluit nie. Toe jy moet betaal toe het jy ongelukkig baie dingetjies wat pla. Sien asb voor jy bespreek op die webtuistes wat gastehuise jou bied dan sal daar geen ongelukkigheid hoef te wees nie.
Herman K - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Goeie dag Herman,
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Bianca
Handre L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese skoon en rustige verblyf.
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer
Goeie dag Handre,
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer opreg. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang