Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leonie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie W

Vriendelike en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon en vriendelike diens.

Paul O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O

It was a good stop over between Joburg and Cape Town.

It was fine. The location on Google Maps was 2 doors down.

Heila S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Eerlikwaar 'n besondere plek om oor te slaap. Vriendelike ontvangs, uitsonderlik gemaklike beddens en netjiese eenhede.

Ons gaan beslis weer. Uitstaande bederfeenhede, goeie kos, goeie linne, beslis 'n lekker slaap.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit regtig baie.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Andre F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Value for money and central for business purposes.

See stars.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Marianne C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne C

Pragtige kamers, netjies en luuks. Sal weer daar oorslaap.

Eienaar en personeel baie gasvry. Ons het lekker gebly en sal weer die akkommodasie gebtuik.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Hoop om weer van jul te hoor,.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Philip K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip K

Goeie diens deur Shelly.

Baie dankie vir 'n aangename ervaring by julle gastehuis.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Baie dankie vir jul boodskap en resensie. Ons sal verseker ons diens en netheid probeer opskerp vir 'n moontlike 5 vorentoe.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Deidre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Perfek.

Die mees rustigste skoonste plekkie ooit. Puik diens.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning en die resensie. Ons waardeer dit opreg baie.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Flip Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip Z

Pynlik netjies, rustig, sal definitief weer besoek.

Baie rustige wegbreek, baie netjies, kamer asemrowend mooi en skoon. Buite net so mooi.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Marisa, baie dankie vir jul ondersteuning en mooi boodskap ons waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om weer van julle te hoor.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Lizelle L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Stil en rustig. Dame en staf baie vriendelik.

Die kaggelvuur het ek baie geniet. Kamer baie skoon en die kliëntediens was goed.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jul ondersteuning so baie. Ek sien jy het gese die kamers was baie netjies maar gee ons n 1 * vir netheid en jy meld ook die diens en gee ook daar n 1.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Anne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anne M

Very unhappy, gave us unit 6 when we where allocated 1.

Will not go to this place again.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie dat jy Vaal de Vue te Christiana gebruik het om te oornag. Ja jy het by nr 1 bespreek. Ons het egter nommer 6 ook beskikbaar gehad. Jy het n keuse tussen die 2 kamers gehad en het self besluit op Nr 6. Jy was baie gelukkig met die eenheid tot jul die volgende oggend ontbyt gratis wou nuttig en my bestuurders vir jul gese het dat ons pryse nie ontbyt insluit nie. Toe jy moet betaal toe het jy ongelukkig baie dingetjies wat pla. Sien asb voor jy bespreek op die webtuistes wat gastehuise jou bied dan sal daar geen ongelukkigheid hoef te wees nie.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Herman K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Ons het baie lekker gebly. Als was in plek. So dit sal ek aanraai vir ander.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Goeie dag Herman,

Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer.

Bianca

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Handre L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre L

Baie netjiese skoon en rustige verblyf.

Baie netjies en rustig!

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 se terugvoer

Goeie dag Handre,

Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer opreg. Kom gerus weer.

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc143d3a3ffc1cc43d1eaa0478df37bd9fffc80f6346a1ecf7f992a7d04cb6b609bee91eac6d28f5c2b7d5fac3f18668094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 68 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.911121 25.176778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang