Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.9
Leonie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vriendelike en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Netjies en skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

It was a good stop over between Joburg and Cape Town. It was fine. The location on Google Maps was 2 doors down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Eerlikwaar 'n besondere plek om oor te slaap. Vriendelike ontvangs, uitsonderlik gemaklike beddens en netjiese eenhede. Ons gaan beslis weer. Uitstaande bederfeenhede, goeie kos, goeie linne, beslis 'n lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit regtig baie.

Andre F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Value for money and central for business purposes. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Marianne C
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Pragtige kamers, netjies en luuks. Sal weer daar oorslaap. Eienaar en personeel baie gasvry. Ons het lekker gebly en sal weer die akkommodasie gebtuik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer jul ondersteuning opreg. Hoop om weer van jul te hoor,.

Philip K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Goeie diens deur Shelly. Baie dankie vir 'n aangename ervaring by julle gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jul boodskap en resensie. Ons sal verseker ons diens en netheid probeer opskerp vir 'n moontlike 5 vorentoe.

Deidre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Perfek. Die mees rustigste skoonste plekkie ooit. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Baie dankie vir jou ondersteuning en die resensie. Ons waardeer dit opreg baie.

Flip Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Pynlik netjies, rustig, sal definitief weer besoek. Baie rustige wegbreek, baie netjies, kamer asemrowend mooi en skoon. Buite net so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Marisa, baie dankie vir jul ondersteuning en mooi boodskap ons waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om weer van julle te hoor.

Lizelle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2021

Stil en rustig. Dame en staf baie vriendelik. Die kaggelvuur het ek baie geniet. Kamer baie skoon en die kliëntediens was goed.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jul ondersteuning so baie. Ek sien jy het gese die kamers was baie netjies maar gee ons n 1 * vir netheid en jy meld ook die diens en gee ook daar n 1.

Anne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

Very unhappy, gave us unit 6 when we where allocated 1. Will not go to this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Marie-Louise
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Goeie dag. Baie dankie dat jy Vaal de Vue te Christiana gebruik het om te oornag. Ja jy het by nr 1 bespreek. Ons het egter nommer 6 ook beskikbaar gehad. Jy het n keuse tussen die 2 kamers gehad en het self besluit op Nr 6. Jy was baie gelukkig met die eenheid tot jul die volgende oggend ontbyt gratis wou nuttig en my bestuurders vir jul gese het dat ons pryse nie ontbyt insluit nie. Toe jy moet betaal toe het jy ongelukkig baie dingetjies wat pla. Sien asb voor jy bespreek op die webtuistes wat gastehuise jou bied dan sal daar geen ongelukkigheid hoef te wees nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc143d3a3ffc1cc43d1eaa0478df37bd9fffc80f6346a1ecf7f992a7d04cb6b609bee91eac6d28f5c2b7d5fac3f18668094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 68 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.911121 25.176778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang