Vaal De Vue Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marie-Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco M - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Chantal D - Mei 2024
Algehele gradering
Welcomed with warm smiles and willing hearts.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Good morning, Chantal.
We are so pleased with your feedback and highly appreciate it. We hope to see you again!
With lots of smiles, the Vaal De Vue team.
Gary W - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer die ondersteuning. Ons hoop om jul weer te sien. Reis asb veilig.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Dolf D - Feb 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf was aangenaam en veilig.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie more Dolf,
Baie dankie vir jou bespreking by Vaal de Vue Gastehuis.
Ons hoop ons sien jou gou weer.
Geseënde dag.
Groete, Charlene
Elle E - Jan 2024
Algehele gradering
Expensive River Road Rest.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Graag wys ek jou daarop dat die koffie nie gewone kits koffie was nie maar wel 'n baie goeie kwaliteit koffie. Daar is wel net een pakkie per gas per nag. Jy was meer as welkom om aan te koop sou jy dit nodig ag. Daar is wel 'n koffieverromer in die pakkie. Indien jy vars melk benodig het kon jy dit aangekoop het en in die yskas gesit het oornag. Daar was wel in jou yskas n komplimentêre water en sjerrie in jou eenheid. Toe jy bespreek het was dit onder jou aandag gebring dat dit geen etes insluit, maar dat daar wel n restaurant op die perseel is. Maak asb. doodseker volgende keer waar jy ookal bespreek dat jy seker maak wat jou behoeftes is. Daar is wel in elke kamer n gratis houer Peaceful sleep sou jy dit nodig ag. T.o.v. die lugreëling. Jy is die eerste gas wat kla oor die lugversorger. Jy is egter verkeerd oor jou uitlating oor slegs een uit en ingang. Daar is 2 ingange. Een voor en een agter. Jou kamer het egter net n voordeur. Wys my asb. n gastehuis of hotelkamer met n voor en n agterdeur. Daar is n sonkragstelsel en jy het 24 uur water en krag gehad. Oor die kussings op die bed, daar is baie plek om hul te plaas in die kamer. Jy is ook die eerste gas wat kla oor die W-Fi. Die swembad is daar om jou af te koel. Daar is n bree Vaalrivier reg voor die gastehuis. Jammer, maar ek sien jy is met bitter min tevrede en ons doen alles moontlik om 5 ster diens en geriewe aan ons gaste te bied.
Deidre V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige plek.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Maryna M - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend - professionele personeel en uitstekende diens en kos by die restaurant.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Geseënde dag
Ansie
Deirdre L - Jul 2023
Algehele gradering
Luukse kamer met borrelbad.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u pragtige terugvoering.
Geseënde dag
Ansie
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie.
Geseënde dag.
Ansie
Keith L - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u besoek, ons hoop om u gou weer te sien. Geseënde dag. Ansie
Dean V - Sep 2023
Algehele gradering
Stil en vriendelik.
Anna-marie J - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie, rustige omgewing, behulpsame personeel.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die besoek, dit was 'n voorreg om julle weer te ontvang.
Groete, Ansie
Jaco M - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Nelrize G - Okt 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi woorde. Ons harte klop sommer warm. Dit maak alles die moeite werd. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Corrie P - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek om te oornag.
Kobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie môre
Baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete,
Ansie
Marthie S - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike, flinke diens en baie goed versorgde gastehuis.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang.
Ansie
Marthinus M - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasiese diens!
Lizel T - Nov 2021
Algehele gradering
Very enjoyable and up market.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Good Morning
Thank you so much.
Please come again soon.
Have a blessed day.
Ansie
Andre F - Sep 2021
Algehele gradering
It was an enjoyable stay with very good amenities.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Many thanks for your support and kind words.
Magda R - Aug 2021
Algehele gradering
Groot bederf!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou goeie advies, ons stel dit dadelik reg. Baie dankie vir jul ondersteuning dit word baie waardeer.
Anna-marie J - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Goeie kwaliteit linne en alles is keurig versier.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeiedag Anna-Marie.
Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue Gastehuis.
Ons waardeer jul ondersteuning ongelooflik baie.
Dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop om jul binnekort weer te kan sien.
Elmien S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir julle resensie.
Teen opsigte van personeel wat ingaan as julle nie daar is nie, ek het dit opgeneem met die personeel en ons het dit aangespreek.
Baie dankie dat julle van ons Gastehuis gebruik gemaak het
Ons waardeer dit.
Adri D - Jan 2021
Algehele gradering
Was glad nie beïndruk met die kamer of ligging nie.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag Adri,
Baie dankiie vir jou resensie en ondersteuning.
Graag deel ek met jou dat jVaal de Vue Gastehuis wel n pragtige uitsig het oor die Vaalrivier. Was Mev dalk in die leefarea en op die groot stoep? Die uitsig is onbelemmer voor die Gastehuis. Sien asb ons vorige resensies. Nerens op die webtuiste waar jy jou bespreking gedoen het is aangedui tov jou uitsig vanaf jou kamer nie. Daar is wel voor die stort n matjie wat die waterspatsels sal absorbeer?
Die kamer is groot genoeg vir 2 persone en die badkamer is ook aangedui as deel vd kamer. Daar is wel n afskorting in jou kamer wat jou privaatheid gee indien jy sou stort...
Sien ook dat daar n baie duidelike foto op die blad is van jou kamer wat jy bespreek het. Die keuse berus by die Gaste om seker te maak dat die kamer aan jou vereistes voldoen. Met jou vertrek het jy geensins onder die bestuurder se aandag gebring dat jy ongelukkig was nie.
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome stay, highly recommended.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeienaand Fanie,
Baie baie dankie ons waardeer opreg jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon hê.
Vriendelike Groete
Vaaldevue Gastehuis
Louise M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie goed, maar die dorp is nogal nie nice nie.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag Louise.
Ek is vreeslik jammer om te verneem t.o.v. die koffie waarvoor jul moes betaal. Ek sal die ontbyt aan jul terug betaal. My bestuurders het hier nie hul werk gedoen nie, jammer daaroor. Ek vertrou jul dit onder hul aandag gebring.
Ja, die dorp is in 'n toestand, maar ongelukkig is dit dan ook hoe die hele land verval. Ek wens ek kon die gastehuis net so optel en na die Kaap verhuis. Dankie vir jul ondersteuning. Stuur groot asb. jul bankbesonderhede.
Ellie W - Feb 2020
Algehele gradering
Personeel is moeg en moedeloos. Die mooi meubels en dekor vergoed nie vir die aaklige ondervinding.
Lees meerElsabie P - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie. Was heerlik om jul te kon ontvang.
Groete,
Esme
Thea D - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende tuiste weg van die huis.
Elise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Diens great en die gastehuis beautiful.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Ons waardeer dit ongelooflik baie.
Jennifer D - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese, vinnige wegbreek.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Jennifer, baie dankie vir jou pragtige woorde ons waardeer dit so baie. Ek, Marie-Louise, is die eienaar en Esme is ons bestuurder. Sy is n yster en stap altyd daardie ekstra myl. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
At V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies. opgeknapte plek.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul verblyf by Vaal de Vue en vir die mooi boodskappie. Dit word baie waardeer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Tertius B - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, maar baie onveilig gevoel.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir jou boodskap. Ek is baie jammer dat die ligte en musiek nie afgeskakel was nie. Dit is soos ons personeel dit moet doen. Ten opsigte van veiligheid. Ons het beams reg rondom die gastehuis en het u geen rede tot kommer gehad oor u veiligheid nie. Nogmaals jammer maar ons sal waar nodig die nodige persone aanspreek.
Esme L - Jan 2019
Algehele gradering
Misleading information and reviews.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Good day, Our Guesthouse in on the banks of the Vaal River- 4 River Street. Yes the Restaurant and Waterlelie do have a sight on the Vaal River. You did not asked when booked that you wanted a view from your room. You booked as stated above a self catering apartment. Look at the address it is stated the place is at 68 Forsman Street, not 4 River Street. You could have asked for Waterlelie with a view but you didn't. There is direct excess to the river. You could just asked the manager for the keys of the gate. The gate is closed for security reasons. There is photo's on Travel Ground and Lekkerslaap showing the room as is. Why did you booked then? No your are wrong in this room we never stated that there is a living room. Please make sure wherever you book in the future you have a proper look what the Guesthouses rooms looks like and communicate proper then you won't be dissapointed at all.
Angelique J - Nov 2018
Algehele gradering
Beste diens en voorwaar ‘n spoggerige plek!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ek waardeer dit opreg baie. Ek hoop om jul weer spoedig te sien.
Renette V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul bespreking by Vaal de Vue. Dankie ook vir die mooi boodskap, dit word regtig baie waardeer.
Suzaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek asook baie baie vriendelike mense.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, dit word baie waardeer.
Cliff L - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeiedag Cliff,
Baie dankie vir die kuier, hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie dat u Vaal de Vue Gastehuis gekies het om te bly, en dankie vir u boodskap.
Vriendelike Groete
Leon S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met vriendelike diens.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue. Jul ondersteuning word opreg baie waardeer.
Hercules N - Apr 2018
Algehele gradering
Tuis weg van die huis!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Thanks for your support, most appreciated.
Nico N - Mrt 2018
Algehele gradering
A place that makes you feel sad to leave!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue, ons waardeer jul ondersteuning opreg.
Ernst R - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend en vriendelike mense.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by ons. Baie dankie vir die mooi woorde ons dra dit so oor aan Lilla en haar span. Hoop ons sien jul gou weer.
Induna Group (pty) Ltd V - Feb 2018
Algehele gradering
Vreeslik gemaklik.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie more, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Jenny K - Jan 2018
Algehele gradering
Jy kry net nie beter nie. Fantasties!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi woorde dit word regtig baie waardeer. Ek hoop ons kan die standaard volhou maar sal alles in ons vermoens doen. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning dit word regtig baie waardeer en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Lenique H - Jan 2018
Algehele gradering
'n Luukse gastehuis met die lekkerste kos en mooiste dekor in die kontrei!
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi woorde. Ons was baie bevoorreg om julle te kon huisves, ons mis die kindertjies sommer baie. Ons hoop om julle gou weer te sien en nogmaals dankie vir jul ondersteuning.
Bart S - Des 2018
Algehele gradering
Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer.
Jacques E - Des 2018
Algehele gradering
Baie gasvry - uitstekend!
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit word baie waardeer.
Walter P - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike naweek van rus en vrede met lekker kos.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag Walter, baie dankie vir jul kuiertjie. Dankie ook vir die mooi boodskap. Baie bly om te sien jy is veilig tuis. Hoop ons sien jul weer binnekort.
Corne C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering word regtig baie waardeer.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Bietjie van dié en bietjie van daai.
Lees meerVaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag. Ek neem kennis van U beswaar en terugvoering. Dankie daarvoor. Het jy jou ongelukkigheid onder die bestuur se aandag gebring vir onmiddellike hantering?
Danie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Sarel K - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens vanaf aankoms tot vertrek.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul boodskap. Jammer ons sukkel in Christiana ongelooflik met die krag en watertoevoer. Is ongelukkig heeltemal buite ons beheer. Die stortrakkie is aangebring. Ons sien baie uit na jul volgende besoek.
Niel V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Beste Niel,
Baie dankie vir jou kuier en vir die mooi boodskap, dit word waardeer. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Vaal De Vue Gastehuis
Simone C - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis met mooi en skoon kamers.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Goeie dag, dankie vir jou terugvoering. Ons is in die proses om die rakke in te sit vir ons gaste vir hul bagasie. Die items is reeds al 'n geruime tyd terug bestel, ons wag net daarvoor. Kom kuier gerus weer.
Inamari H - Des 2017
Algehele gradering
Verfrissend.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Inmari, baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit word opreg waardeer en ons sien uit om jul weer te ontvang.
Juanita F - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Vaal De Vue Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap. Ons het die afdakke opgesit. Kom besoek ons gerus weer en dankie vir jou positiewe bydrae, so kan ons net verbeter en ons gastehuis na verdere hoogtes lei.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang