Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jaco M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustig, netjies. Baie lekker gebly en die feit dat daar 'n restaurant op die perseel is, maak dit 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Welcomed with warm smiles and willing hearts. The manager bent over backwards to accommodate us as vegetarians. All the staff were helpful and friendly. The accommodation was clean and fresh and ready for us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Good morning, Chantal. We are so pleased with your feedback and highly appreciate it. We hope to see you again! With lots of smiles, the Vaal De Vue team.

Gary W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Absoluut fantasties. Ons is dadelik gehelp met aankoms en is baie warm ontvang. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel. Die kamer was baie smaakvol gemeubeleer en die perseel baie netjies en skoon. Ons het veral gehou van die mooi uitsig oor die rivier en park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer die ondersteuning. Ons hoop om jul weer te sien. Reis asb veilig.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie middag Baie dankie vir jou terugvoering, ons sal beslis daarna kyk. Baie dankie dat jy ons besoek het. Vriendelike groete, Ansie

Dolf D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Oornag verblyf was aangenaam en veilig. Ja, vriendelike ontvangs en dienste. Mooi skoon en moderne kamers asook 'n aangename atmosfeer in die restaurant. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie more Dolf, Baie dankie vir jou bespreking by Vaal de Vue Gastehuis. Ons hoop ons sien jou gou weer. Geseënde dag. Groete, Charlene

Elle E
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jan 2024

Expensive River Road Rest. The staff are very pleasant and accommodating. The room is nice; however, only one packet of tea and one packet of instant coffee is offered in the room with powdered creamer instead of milk, with no other drinks or meals included in the room rate, which is unusual considering the R980+ per night charged. There is no fan, no airflow, and no bug screens, which are also pretty normal here, and that is disappointing and not very practical. There is A/C, although it is not great to sleep with that on all night. There is only one way in and out of the room and only one way in and out of the property, so if there is a fire or anything, it will be a problem. That said, it also seems to be the norm here in South Africa. After the recent disaster in Johannesburg, I am surprised that more multi-dwelling owners haven't reconsidered this. When there is load shedding, there is also no hot water, which they need to communicate to foreign travellers like me because I wasn't aware that was also an issue - it is the first time for me to have to deal with this in the three years I have been travelling here, so it was rather unfortunate that I was unable to enjoy the lovely bathtub. Instead, I had a cold water bucket bath. It would be good to indicate or show in photos that the bathtub has no shower feature attached because that was also surprising for me. I am not a fan of sitting in soup, and so I like to shower off the dirt and sweat of the road before the bath, which is not possible. There are far too many cushions in my opinion; it looks nice in photos, but there is no place to put them if you actually want to use the chairs and the bed, as well as the desk and the drawers. The Wi-Fi does not reach the rooms very well, which can be helped by a booster. I ended up having to stand in the rain in the garden in order to get my work emails sent. It is likely fine in the restaurant which was closed, unfortunately for me. The pool is just for a plunge, not for a swim. I was pleasantly surprised to find decent coffee, good food, and a nice verandah at the restaurant on site, along with gorgeous views of the river at sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Graag wys ek jou daarop dat die koffie nie gewone kits koffie was nie maar wel 'n baie goeie kwaliteit koffie. Daar is wel net een pakkie per gas per nag. Jy was meer as welkom om aan te koop sou jy dit nodig ag. Daar is wel 'n koffieverromer in die pakkie. Indien jy vars melk benodig het kon jy dit aangekoop het en in die yskas gesit het oornag. Daar was wel in jou yskas n komplimentêre water en sjerrie in jou eenheid. Toe jy bespreek het was dit onder jou aandag gebring dat dit geen etes insluit, maar dat daar wel n restaurant op die perseel is. Maak asb. doodseker volgende keer waar jy ookal bespreek dat jy seker maak wat jou behoeftes is. Daar is wel in elke kamer n gratis houer Peaceful sleep sou jy dit nodig ag. T.o.v. die lugreëling. Jy is die eerste gas wat kla oor die lugversorger. Jy is egter verkeerd oor jou uitlating oor slegs een uit en ingang. Daar is 2 ingange. Een voor en een agter. Jou kamer het egter net n voordeur. Wys my asb. n gastehuis of hotelkamer met n voor en n agterdeur. Daar is n sonkragstelsel en jy het 24 uur water en krag gehad. Oor die kussings op die bed, daar is baie plek om hul te plaas in die kamer. Jy is ook die eerste gas wat kla oor die W-Fi. Die swembad is daar om jou af te koel. Daar is n bree Vaalrivier reg voor die gastehuis. Jammer, maar ek sien jy is met bitter min tevrede en ons doen alles moontlik om 5 ster diens en geriewe aan ons gaste te bied.

Deidre V
1 nag
5.0
Jan 2023

Rustige plek. Pragtige en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeiedag, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Maryna M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2023

Verblyf was uitstekend - professionele personeel en uitstekende diens en kos by die restaurant. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie middag Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Geseënde dag Ansie

Deirdre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Luukse kamer met borrelbad. Ons het heerlik geëet in die restaurant op die perseel. Die weer was ysig koud, maar ons was knus in die kamer met lugversorging en elektriese kombers. Veilige parkering. Ons is lief vir stap en sou graag toegang wou hê tot die grasarea langs die rivier, maar die area word deur 'n draadheining afgesper.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Baie dankie vir u pragtige terugvoering. Geseënde dag Ansie

Ansie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie mooi plek. Vaal de Vue Guest House was 'n verrassing nadat 'n mens deur die dorp gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie-Louise
Vaal De Vue Guest House
Goeie dag Baie dankie. Geseënde dag. Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang