Vaal Delta - Lakeview on Vaal
Beskrywing
Cosy Corner is 'n romantiese dakwoonstelletjie wat slaapplek vir 2 gaste bied. Dié intieme hoekwoonstel het 'n dubbelbed, 'n dakwaaier, 'n platskerm-TV, 'n aangrensende toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstofie, oondjie en mikrogolfoond. Die slaapkamer het 'n skuifdeur wat op 'n balkon met 'n braai-area oopmaak. Langsaan is daar 'n Jacuzzi-kamer met 'n intrekbare dak en buite-stort wat oor die Vaaldam uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete met inklok en ontbyt met uitklok is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met bespreking bevestig word.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar.
Die Jacuzzi beloop 'n ekstra fooi en gaste moet ook vir die kragopwekking betaal.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag wat self gelaai moet word sodra kwota bereik is.
DStv Compact is ingesluit.
Visvangvaarte kan op 'n privaat vissersboot gereël word. Besprekings is verplig.
Bootvaarte kan gereël word vir tot 30 mense gereël word.
Gaste kan ook 'n aqua Uber bespreek by Venue Africa vir 'n uur of 2.
Een klein en goedgemanierde troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die woonstelle is nie op die grondverdieping nie maar dis ruim met aparte spasies vir klein troeteldiere. Gaste wat nie vooraf sê dat hulle 'n troeteldier saambring nie moet 'n ekstra fooi betaal. Halsbande en skoonmaak agter diere is verpligtend.
Gaste wat nie 'n troeteldier het nie ontvang 'n terugbetaling van die sleuteldeposito. Diegene wat 'n troeteldier het moet wag vir die finale inspeksie voor hulle hul deposito terugbetaal word en daar kan ekstra skoonmaakfooie wees. Bring asb. jou eie komberse vir die koue winter of betaal 'n ekstra skoonmaakfooi.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tree Tops het slaapplek vir 6 gaste en 3 kinders en is geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel beskik oor 3 dubbelslaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het, en 'n kinderhoekie. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n binnebraai wat 'n uitsig oor die meer bied. Die eenheid het 'n jacuzzi wat met 'n termometer beheer word wat oor die hang van die balkon is en na die suide front.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete met inklok en ontbyt met uitklok is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met bespreking bevestig word.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar.
Die Jacuzzi beloop 'n ekstra fooi en gaste moet ook vir die kragopwekking betaal.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag wat self gelaai moet word sodra kwota bereik is.
DStv Compact is ingesluit.
Visvangvaarte kan op 'n privaat vissersboot gereël word. Besprekings is verplig.
Bootvaarte kan gereël word vir tot 30 mense gereël word.
Gaste kan ook 'n aqua Uber bespreek by Venue Africa vir 'n uur of 2.
Een klein en goedgemanierde troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die woonstelle is nie op die grondverdieping nie maar dis ruim met aparte spasies vir klein troeteldiere. Gaste wat nie vooraf sê dat hulle 'n troeteldier saambring nie moet 'n ekstra fooi betaal. Halsbande en skoonmaak agter diere is verpligtend.
Gaste wat nie 'n troeteldier het nie ontvang 'n terugbetaling van die sleuteldeposito. Diegene wat 'n troeteldier het moet wag vir die finale inspeksie voor hulle hul deposito terugbetaal word en daar kan ekstra skoonmaakfooie wees. Bring asb. jou eie komberse vir die koue winter of betaal 'n ekstra skoonmaakfooi.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Penthouse het slaapplek vir 8 gaste en is op die boonste vloer geleë. Die woonstel beskik oor 3 dubbelslaapkamers. Daar is 'n slaaphoekie in die leefarea met 'n stapelbed, ideaal vir kinders, sowel as 'n slaapbank. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die sitkamer en eetarea is oopplan. Die woonstel spog met 'n vermaakkamer met 'n pooltafel en 'n ingeboude kroeg, sowel as braaigeriewe. The Penthouse het 'n privaat Jacuzzi-kamer met 'n intrekbare dak vir sonbaai of sterrekyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete met inklok en ontbyt met uitklok is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met bespreking bevestig word.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar.
Die Jacuzzi beloop 'n ekstra fooi en gaste moet ook vir die kragopwekking betaal.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag wat self gelaai moet word sodra kwota bereik is.
DStv Compact is ingesluit.
Visvangvaarte kan op 'n privaat vissersboot gereël word. Besprekings is verplig.
Bootvaarte kan gereël word vir tot 30 mense gereël word.
Gaste kan ook 'n aqua Uber bespreek by Venue Africa vir 'n uur of 2.
Een klein en goedgemanierde troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die woonstelle is nie op die grondverdieping nie maar dis ruim met aparte spasies vir klein troeteldiere. Gaste wat nie vooraf sê dat hulle 'n troeteldier saambring nie moet 'n ekstra fooi betaal. Halsbande en skoonmaak agter diere is verpligtend.
Gaste wat nie 'n troeteldier het nie ontvang 'n terugbetaling van die sleuteldeposito. Diegene wat 'n troeteldier het moet wag vir die finale inspeksie voor hulle hul deposito terugbetaal word en daar kan ekstra skoonmaakfooie wees. Bring asb. jou eie komberse vir die koue winter of betaal 'n ekstra skoonmaakfooi.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Waverleystraat 36, Vaal Dam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang