Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Des 2024 tot 3 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverleystraat 36, Vaal Dam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaal Delta - Lakeview on Vaal is in Deneysville, Vrystaat en die area is bekend vir sy varswatervisvanggeleenthede, museums, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Vaaldam, Historical Motorcycle Museum en Deneys Croc Ranch.

Daar is 3 eenhede wat geskik is vir onderskeidelik paartjies, gesinne of groepe en die verblyf is beskikbaar vir tot 19 gaste in 3 verskillende eenhede. Die eenhede sluit Cosy Corner @ the Vaal, Tree Tops @ the Vaal en The Penthouse @ the Vaal in. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, asook 'n privaat ingang en 'n privaat Jacuzzi teen 'n ekstra koste.

Cozy Corner @ the Vaal is ideaal vir paartjies. Hierdie hoekwoonstel het 'n Jacuzzi-skakelkamer met 'n dak wat terugskuif, 'n bosstort en 'n 189 grade-uitsig oor South Bay. Tree Tops @ the Vaal is ideaal vir 'n groot groep en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Penthouse @ the Vaal is 'n 200 m²-woonstel met 'n uitsig oor die Deneysmeer en baie plek vir tot 3 paartjies en kinders.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in en gaste kan op die perseel voëlkyk. Daar is ook die geleentheid om te hengel, baarshengel en swem in die omgewing.

Vaal Delta is op die weter en bied direkte toegang tot die water. Dit het 'n wonderlike 360-grade uitsig op die dam. Visvangpermitte, bootritte, pienieks, swemgeleenthede en sonbaaigeleenthede kan voorsien word. Bootritte en 'n partytjies op 'n vaartuig kan vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Esme' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Waverleystraat 36, Vaal Dam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal Delta - Lakeview on Vaal het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverleystraat 36, Vaal Dam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe212d0409525b53eec98535180c587c1cbbf0a28f3d68efb321b8ff75e85293eb1c184a119c51e3196b71da7681847c1ccf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 36 Waverley Road Vaal Dam Waterfront 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.900033791132 28.112853550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang