Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Vaal River Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elna O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna O

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies, sal die plek beslis aanbeveel.

Peet V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Exactly what was expected.

Except for the town water supply that was completely shut down. The stay was very pleasant.

Vaal River Guest House se terugvoer

Excellent guest, although water was a problem. Thanks, Peet.

Vaal River Guest House
Brenda H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H

Baie gemaklik en skoon. Sal weer gebruik maak van hulle.

Ek beveel wel aan om te oorweeg om 'n mikrogolf in die kamer te sit vir as mens kos saambring dat mens dit kan warm maak. Verder was alles baie mooi. Die bed was baie gemaklik en die stort was fantasties. Alles was skoon en netjies.

Kerry W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry W

Perfect for what I needed. 1 night in and out.

Just would have appreciated an extra blanket in the room and an electric blanket on the bed.

Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Veilig en rustig.

Baie vriendelike diens, sal beslis weer hier oornag in die toekoms. Netjies, skoon en veilig.

Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon.

Baie goeie bestemming vir die sakereisiger. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie, Johan

Vaal River Guest House
Ben V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Stil, skoon en netjies.

Goed geleë en baie skoon en netjies. Motorvoertuig veilig oornag. Sal beslis weer daar bespreek.

Rod C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rod C

Interesting integration of bedroom and bathroom.

There is no wall or closure between the bedroom and bathroom. At least the shower is behind glass. The toilet was part of the bedroom configuration.

Vaal River Guest House se terugvoer

Morning Roderick

The room cost less because it's small and open plan bathroom/bedroom is trending in 5* hotels. The room is only for single guests. You ask for room 2 which is exactly the same. You should have raise your concern that you are not happy while you were here.

Vaal River Guest House
Pieter N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N

Heerlik, skoon en stil.

Baie gerieflik en skoon. Die bedlampie het besluit om op te pak terwyl ons daar was. Sou nogals waardeer het as daar snesies in die kamer was. Een verdere finishing touch sou miskien vars melk vir twee koppies koffie wees en 'n beskuitjie. Ek noem hierdie nie om weg te vat van 'n heerlike slaapplek nie, maar wat die plek net daardie stappie lekkerder sou maak.

Betina H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betina H

Perfect, safe and convenient.

The guest house is located in a stunning neighborhood that feels safe. The guest house is clean and tidy with a beautiful garden. Check-in and check-out went very smoothly and the owners were available at any time for your convenience. I would recommend Vaal River Guest House any time!

Christien G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G

Baie netjies en rustig.

Sal weer daar gaan oorbly. Naby alles geleë.

Jason M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Was perfek vir wat nodig was en is baie gerieflik.

Verblyf was nodig vir n troue, was baie gerieflik en netjies gewees.

Quinten V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten V

Mooi, netjies en waarde vir geld.

Ons was vriendelike verwelkom by die baie mooi en netjiese gastehuis, dis om die draai van Emerald Casino en eetplekke is naby geleë. Daar is 'n lekker groot swembad vir die kleintjies. Baie waarde vir die prys. Eenhede is modern, skoon en het als binne wat nodig is. Sal definitief weer daar bly.

Paul A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Perfek gewerk vir ons.

Lekker gemaklik en skoon.

Gerrie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B

Baie netjies en stil.

Die gastehuis is goed geleë, baie netjies en stil omgewing.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie Gerrie, ons waardeer dit baie.
Groete
Ina

Vaal River Guest House
Zanelle P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanelle P

Rustige atmosfeer, heerlike swembad met ‘n pragtige tuin. Vriendelike diens. Bekostigbaar. Baie veilig.

Ons sal die plek aanbeveel vir enigiemand. Elke eenheid is privaat. Alles was net perfek.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie julle vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit baie.
Groete, Tony en Ina.

Vaal River Guest House
Martha G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha G

Baie netjies, fantastiese ligging.

Sal dit definitief aanbeveel vir ’n rustige blyplek. Vriendelike agente en ook die eienaar is baie gasvry.

Leonie T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T

Puik diens.

Baie dankie Ina, jy is die perfekte gasvrou. Sy het alles in haar vermoë gedoen om aan al ons vereistes te voldoen. Die kamer was gerieflik, netjies en huislik.

Jan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Netjiese kamer en uitstekende diens.

Baie goeie diens by aankoms. Kamer netjies en skoon met alles wat nodig is. Kort net WiFi.

Frik D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Vriendelike ontvangs en personeel. Netjiese en skoon verblyf met al die nodige.

Sien sterre.

Herman E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Uitstekend.

Was uitstekend verblyf gewees en waarde vir geld. Ina was 'n uitstekende gasvrou.

Manda O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Netjies, mooi tuin en rustig.

Ons net 1 aand oorgeslaap, maar vriendelike ontvangs gekry en die kamers baie mooi en netjies. Die tuin en swembad is baie mooi en gee sommer 'n rustige, lekker atmosfeer.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie Manda, ons waardeer dit.

Vaal River Guest House
Nicolette P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Home away from home.

Ina and her team are the epitome of professionalism. Their rooms are neat, tidy and homely. They accommodated our every need and assisted when my husband surprised us by joining us. We will definitely be back.

Andre O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Rustige atmosfeer en uiters netjiese geriewe.

Vir seker een van die mooiste gastehuise waar ek al tuisgegaan het. Pynlik netjies en die feit dat daar 'n stort sowel as 'n pragtige staanbad is, is fantasties. Lugversorger heerlik. Dankie - julle het 'n fantastiese gastehuis.

Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Dit was puik, dankie.

Vriendelike, skoon en veilige omgewing. Sal beslis weer van Vaal River Guest House gebruik maak.

Tertia N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia N

Verblyf baie netjies, skoon en gerieflik.

Verblyf baie netjies, skoon en gerieflik. Baie vriendelik en professioneel ontvang met aankoms. Daar was niks om oor te kla nie.

Christine B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Fantasties.

Goeie diens, veilig, netjies, baie privaat. Sal definitief dit aanbeveel.

Celliers A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celliers A

Goed.

Ons het lekker geslaap, gestort. Alles was netjies en skoon.

Gerhard S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Netjies en gerieflik.

Baie dankie Ina. Die kamers was mooi en ons het als gehad wat mens sou nodig gehad het. Ek sal julle definitief aanbeveel in die toekoms en sal persoonlik weer van julle gebruik maak.

Peter C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Excellent.

We enjoyed the stay and it was fabulous.

Tsepo M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsepo M

Convenience and safety.

Easy to find, close to amenities and safe. Owners are friendly and supportive, the room was lovely, clean and very well organized.

Marty J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marty J

Lekker geslaap.

Het baie lekker gebad en geslaap.

Neels G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Aangenaam verras. Baie netjies en skoon.

Alhoewel verblyf kort was, was dit lekker rustig en baie netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Andre C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Baie skoon, netjies en lekker.

Sal aanbeveel, lekker gebly.

Mia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Gerieflik en veilig.

Ek het nie besef dat die badkamer buite die kamer sou wees nie, maar hoef dit gelukkig toe nie te deel nie. Die gastehuis is in 'n pragtige woonbuurt geleë!

Sonette A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette A

Die kamer was skoon en netjies.

Die kamer was skoon, netjies en die atmosfer baie ontspannend.

Mariette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Skoon, netjies en gerieflik.

Netjies en skoon. Kamer is gerieflik. Dit is ook baie sentraal geleë. Sal definitief weer daar oorslaap.

Tim K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim K

Uitstekend.

Pragtige plek met vriendelike diens.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie Tim vir die mooi resensie.

Groete
Ina

Vaal River Guest House
Johanna B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

Baie netjies, stil en veilig.

Het verblyf by Vaal River Guest House baie geniet, alles was doodreg en ons het baie veilig gevoel. 'n Vrou sal ook lekker daar alleen kan bly.

Gert R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Dit was baie netjies en alles was in plek.

By my aankoms was ek vriendelik ontvang en ek het lekker gebly.

Vaal River Guest House se terugvoer

Dankie Gert, vir jou mooi resensie.

Groete, Tony en Ina.

Vaal River Guest House
Maggie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C

Very enjoyable.

Very neat and tidy. Excellent value for money!

Vaal River Guest House se terugvoer

Thank you Maggie.

Vaal River Guest House
Leon D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Heerlike oorblyf-ervaring.

Lekker oornagverblyf met veilige parkering. Mooi kamers wat baie gemaklik is met mooi tuin en swembad. Prys baie billik vir wat jy kry.

Vaal River Guest House se terugvoer

Baie dankie Leon. Ons waardeer dit baie.

Tony en Ina
Vaal River Guest House

Vaal River Guest House
Gary W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W

Baie lekker.

Baie lekker gebly sal weer daar bly.

Ian L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian L

Voel veilig, plek is skoon en gerieflik.

Sal beslis weer by die gastehuis boek, veilige, skoon en gerieflike verblyf.

Lize G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize G

Alles was ongelooflik skoon en mooi.

Ek het my verblyf geniet. Al probleem wat ek gehad het was dat ek 'n dubbelbed bespreek het maar twee enkel beddens gekry het. Ek het 'n swembad uitsig bespreek maar was op die boonste vloer sonder 'n uitsig. Ek het geen inligting ontvang aangaande ontbyt en internet. Verder was die kamers altyd skoon en netjies en die kwaliteit van die verblyf was tops.

Marthie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Dit was skoon en netjies.

Sien sterre.

Mandre D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandre D

Baie gemaklike, vriendelike gastehuis.

Ek het 'n baie rustige tydjie hier gehad. Die eenhede is pragtig en die diens voortreflik. Die eienaars het uit hul pad gegaan om my te help met 'n sleepwaentjie - ek is baie dankbaar.

Lorraine P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Holiday worthwhile.

The place was very neat and clean the service was excellent, its close to many shops and close to emerald. Its a quite peaceful place and I really enjoyed my stay and will go back there.

Kati D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kati D

Beste gastehuis ooit!

Dit was voorwaar die mees aangenaamste plek waar ek nog gebly het. Die kamers is absoluut ongelooflik! Ons het 6 kamers bespreek en almal is met smaak gemeubileer, netjies, skoon en groot. Die kuierplek met braaigeriewe onderdak en swembad maak dit so gesellig en rustig net om daar te sit en lekker te kuier. Die tuin is pragtig en netjies en 'n fees vir die oog. Ek beveel dit aan vir enige persoon wat 'n lekker slaapplek soek in Vanderbijlpark. Baie dankie Ina, jy het ons baie welkom laat voel en jou plek is uitstekend!

Frik S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Stunning!

Dankie Ina and Tony vir jul gasvryheid.

Alice N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N

Heerlike stil, netjiese en baie skoon verblyf.

Ons is hartlik ontvang en na ons pragtige kamer verwys. Dit is een van die skoonste kamers en 'n klipgooi van die Emerald Casino af waar ons die Aquadome gaan besoek het. Ongelukkig nie geskik vir kinders nie. Dankie dat ons wel ons 2 kleingoed kon saambring, dit is opreg waardeer. Ontbyt was vroeg reg.Tuin is baie netjies. Absoluut geen klagtes van ons kant af nie.

Gerhard B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Baie baie netjies!

Ons het net een aand oorgeslaap. Dis 'n baie netjiese en gerieflike plek. Ons sal dit beslis weer gebruik.

Michelle V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie gerieflik, baie netjies. Het lekker ontspan, ek sal dit beslis aanbeveel, en sal beslis weer verblyf by River Guest House boek.

Uitstekend! Baie netjies, veilig en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel. Ek sal beslis weer my akkommodasie boek by River Guest House. Duisend dankies, verblyf was heerlik.

Marius K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Absoluut puik.

Die eienaar het sy bedryf professioneel en baie effektief aangewend. Dit is 'n voorbeeld van hoe die gasvryheidbedryf aangebied moet word. Die eienaar het my hartlik ontvang en seker gemaak my verblyf is aangenaam en hulp aangebied indien daar enige ander behoeftes sou ontstaan.

Pieter J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Anna-marie E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie E

Mooi omgewing en lekker rustig.

Sien die sterre.

Sonja S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S

Onpersoonlik en nie stylvol nie.

Onvriendelik, ek wag nou nog vir ontbyt.

Vaal River Guest House se terugvoer

Ons het 'n kwotasie gegee aan die sonder ontbyt, dit was so beskryf in die kwotasie (slegs akkommodasie). Die gas het nie 'n woord oor ontbyt gerep nie, en ons het aangeneem dat sy bewus was van die feit dat sy nie ontbyt gaan kry nie. Ons het van die duurste meubels en gordyne in die kamers met sorg uitgesoek, party selfs ingevoer. Dit spyt my dat die gas voel die geriewe was nie op standaard nie.

Vaal River Guest House
Annalie O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annalie O

Nie goed nie.

Geen kaste, geen mikrogolfoond as jy net iets wil warm maak om te eet nie. Die TV werk nie, die lugversorging is afgeskakel. Daar is geen plek waar jy kan aanklop vir hulp nie, net 'n papier op die tafel om te verduidelik hoe die TV werk, maar dit help niks want dit werk nie. Die mense was baie onpersoonlik en parkeerplek was wel veilig maar moeilik om in en uit te beweeg. Die kamers is mooi en netjies en word deeglik skoongemaak wat altyd n plus is. Die yskas is 'n baie groot plus punt. Die area is naby winkelsentrums en 'n rugby stadion.

Vaal River Guest House se terugvoer

Daar is 'n kas in die kamer om 'n paar goedjies in op te hang, al is dit nie baie groot nie. Ongelukkig is daar nie mikrogolfoonde in die kamers nie. Die TV is splinternuut en in werkende toestand en die lugversorging was definitief net by die muurprop afgeskakel. Ons laat die gaste hul kos in die eetkamer opwarm en van die eetgerei gebruik. Met al die punte genoem kon ons die gas mee gehelp het, soos ons al die ander gaste help,as ons net bewus was daarvan. Ons bly op die perseel, maar die gas het geen kontak probeer maak nie. Ek is ook net 'n telefoonoproep ver as gaste nie weet waar om my in die hande te kry nie. Ek het haar vriendelik soos al die ander gaste ontvang. Jammer dat die gas dit anders beleef het.

Vaal River Guest House
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sering Straat, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZDZlZTk0LWExNzktNDljMi04Y2EzLTY5ZmUzYjkyOGUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 6 Sering Street SE3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.74283 27.84829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang