Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies, sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag
5.0
Nov 2023

Exactly what was expected. Except for the town water supply that was completely shut down. The stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
INA
Vaal River Guest House
Excellent guest, although water was a problem. Thanks, Peet.

Brenda H
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie gemaklik en skoon. Sal weer gebruik maak van hulle. Ek beveel wel aan om te oorweeg om 'n mikrogolf in die kamer te sit vir as mens kos saambring dat mens dit kan warm maak. Verder was alles baie mooi. Die bed was baie gemaklik en die stort was fantasties. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
1 nag
4.8
Jun 2024

Perfect for what I needed. 1 night in and out. Just would have appreciated an extra blanket in the room and an electric blanket on the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Veilig en rustig. Baie vriendelike diens, sal beslis weer hier oornag in die toekoms. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Baie goeie bestemming vir die sakereisiger. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
INA
Vaal River Guest House
Baie dankie, Johan

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Stil, skoon en netjies. Goed geleë en baie skoon en netjies. Motorvoertuig veilig oornag. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rod C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2023

Interesting integration of bedroom and bathroom. There is no wall or closure between the bedroom and bathroom. At least the shower is behind glass. The toilet was part of the bedroom configuration.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
INA
Vaal River Guest House
Morning Roderick The room cost less because it's small and open plan bathroom/bedroom is trending in 5* hotels. The room is only for single guests. You ask for room 2 which is exactly the same. You should have raise your concern that you are not happy while you were here.

Pieter N
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Heerlik, skoon en stil. Baie gerieflik en skoon. Die bedlampie het besluit om op te pak terwyl ons daar was. Sou nogals waardeer het as daar snesies in die kamer was. Een verdere finishing touch sou miskien vars melk vir twee koppies koffie wees en 'n beskuitjie. Ek noem hierdie nie om weg te vat van 'n heerlike slaapplek nie, maar wat die plek net daardie stappie lekkerder sou maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Betina H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2023

Perfect, safe and convenient. The guest house is located in a stunning neighborhood that feels safe. The guest house is clean and tidy with a beautiful garden. Check-in and check-out went very smoothly and the owners were available at any time for your convenience. I would recommend Vaal River Guest House any time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sering Straat, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZDZlZTk0LWExNzktNDljMi04Y2EzLTY5ZmUzYjkyOGUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 6 Sering Street SE3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.74283 27.84829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang