Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sering Straat, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaal River Guest House is geleë in 'n stil, veilige omgewing naby aan die Emerald Casino Resort, Noordwes Universiteit, Emfuleni Gholfbaan, Vaal Winkelsentrum, Sasol en Stonehaven on Vaal.

Elke kamer is smaakvol versier met flair en elegansie en die meubels is meesterlik uitgekies om soomloos te vervleg met die moderne luukse. Elke kamer is toegerus met houtvloere, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, lugversorging, platskerm-TV (LCD), privaat ingang, koninggrootte-bed wat opgemaak kan word in 2 driekwartbeddens en daar is Hans Grohe-krane in die badkamers met groot storte.

By Vaal River Guest House word jy hartlik verwelkom en ons gaan uit ons pad uit om gerieflike verblyf en waarde vir geld te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elna O
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies, sal die plek beslis aanbeveel.
Jun 2024
Peet V
5.0
Exactly what was expected. Except for the town water supply that was completely shut down. The stay was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Brenda H
5.0
Baie gemaklik en skoon. Sal weer gebruik maak van hulle. Ek beveel wel aan om te oorweeg om 'n mikrogolf in die kamer te sit vir as mens kos saambring...
Sien meer
Feb 2023
Jacques P
5.0
Veilig en rustig. Baie vriendelike diens, sal beslis weer hier oornag in die toekoms. Netjies, skoon en veilig.
Feb 2023
Kerry W
4.8
Perfect for what I needed. 1 night in and out. Just would have appreciated an extra blanket in the room and an electric blanket on the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Sering Straat, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal River Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sering Straat, , Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZDZlZTk0LWExNzktNDljMi04Y2EzLTY5ZmUzYjkyOGUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 6 Sering Street SE3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.74283 27.84829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang