Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River House @ Lochvaal

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Margeaux M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het 'n wonderlike naweek gehad saam met ons kinders en honde. Heerlike naweek-wegbreek. Baie lekker dat ons die hele eiendom vir onsself gehad het, die kinders het lekker visgevang en dit is heerlik stil en rustig langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Het verwagtinge oortref. Hierdie was 'n perfekte gesinswegbreek. Die eiendom bied alles wat nodig is en nog meer om regtig net te ontspan en die tyd te geniet. Pragtige uitsig van die rivier. Perfek vir visvangers wat van die oewer af wil lyngooi. Oor as genoeg spasie vir kinders om fiets te ry, bal te skop en net kinders te kan wees en die natuurlike omgewing te geniet. Die swembad het nie 'n net nie en ouers moet bedag wees daarop. Die eiendom is ook toegerus met gas so kosmaak tydens beurtkrag is gemaklik en die braaigeriewe is gerieflik. Perfek. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak by Vaal River House @ Lochvaal. Dis gasheer is ook vriendelik en behulpsaam. Die eiendom is ook naby geleë aan winkels en slaghuise ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anthony
Vaal River House @ Lochvaal
We were lucky enough to host Ulana. She was a super guest and respectful of my home and house rules. We note your comment on the Pool net as we have just put in a new pool the cover needs to be enlarged. Thank you for making hosting a pleasure.

Raymond R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Very relaxing, wonderful settings, everything you need and more. We enjoyed our stay at Vaal River House @ Lochvaal, very relaxing beautiful view of the river, the house very spacious and comfortable. There was everything needed and more. Staff are very friendly and helpful. We will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lunus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Uitstekend. Baie mooi, baie netjies, vriendelike hulp. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 393
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 393
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Loch-laan, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545969db7925e8dd6712410f6d77169e07e58bcfae9d894be556d8b6834528704f24e53f510956977d1ae3e9f9b66c9fde41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 393 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Loch Avenue Lochvaal 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -26.740972721712 27.710041479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang