Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River House @ Lochvaal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Vaal River House @ Lochvaal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Margeaux M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeaux M

Ons het 'n wonderlike naweek gehad saam met ons kinders en honde. Heerlike naweek-wegbreek.

Baie lekker dat ons die hele eiendom vir onsself gehad het, die kinders het lekker visgevang en dit is heerlik stil en rustig langs die rivier.

Ulana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulana V

Het verwagtinge oortref.

Hierdie was 'n perfekte gesinswegbreek. Die eiendom bied alles wat nodig is en nog meer om regtig net te ontspan en die tyd te geniet. Pragtige uitsig van die rivier. Perfek vir visvangers wat van die oewer af wil lyngooi. Oor as genoeg spasie vir kinders om fiets te ry, bal te skop en net kinders te kan wees en die natuurlike omgewing te geniet. Die swembad het nie 'n net nie en ouers moet bedag wees daarop. Die eiendom is ook toegerus met gas so kosmaak tydens beurtkrag is gemaklik en die braaigeriewe is gerieflik. Perfek. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak by Vaal River House @ Lochvaal. Dis gasheer is ook vriendelik en behulpsaam. Die eiendom is ook naby geleë aan winkels en slaghuise ens.

Vaal River House @ Lochvaal se terugvoer

We were lucky enough to host Ulana. She was a super guest and respectful of my home and house rules. We note your comment on the Pool net as we have just put in a new pool the cover needs to be enlarged.
Thank you for making hosting a pleasure.

Vaal River House @ Lochvaal
Raymond R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond R

Very relaxing, wonderful settings, everything you need and more.

We enjoyed our stay at Vaal River House @ Lochvaal, very relaxing beautiful view of the river, the house very spacious and comfortable. There was everything needed and more. Staff are very friendly and helpful. We will most definitely be back.

Lunus B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunus B

Uitstekend.

Baie mooi, baie netjies, vriendelike hulp. Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R3 393
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 393
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Loch-laan, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA545969db7925e8dd6712410f6d77169e07e58bcfae9d894be556d8b6834528704f24e53f510956977d1ae3e9f9b66c9fde41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 393 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Loch Avenue Lochvaal 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -26.740972721712 27.710041479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang