Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam @ Sgt Pepper's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Vaaldam @ Sgt Pepper's
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Patrick B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

The house and property is neat and spacious.

Our host was very friendly and accommodating. The house was clean and neat which was great value for money.

Adine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adine S

Ons het ons kuier baie geniet.

Die beddens benodig 'n opgradering weens die matrasse, baie hard of deurgeslaap is.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Dankie vir die boodskap - die beste in die weste soos die spreekwoord lui. Geen ander instelling hier naby met privaat jetty en slip kombinasie.
Daar is sagter matrasse beskikbaar op versoek en sal so gereed hê met jul volgende besoek- die huidige keuse met beste inligting tot ons beskikking vir ‘n groter meerderheid.
Welkom!

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Mamotlhe S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mamotlhe S

My kids had so much fun!

Thank you to the young man that kept checking that they are fine and Marikie, she was the best, we were welcomed so nicely and even when we were leaving they made sure that we had a good time.

Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Definitief die moeite werd.

Baie netjiese, skoon huis. Pragtige uitsig oor die Vaaldam.

Cindy N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Excellent.

Thank you to Peter and Jonas. Our stay was very pleasant and the property is massive and well maintained a perfect getaway from the hustle and bustle from city life. Jonas has been a great help. Sgt Pepper is highly recommended.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

You are welcome and looking forward to your next visit!

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Tina H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tina H

Die huis is baie gerieflik en die eienaar en opsigter is baie vriendelik.

Daar word dadelik na enige probleme omgesien en dit is baie gerusstellend.

Gerhard V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Very good.

All good, getting to the dam for fishing is very difficult.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

We are grateful for the feedback. With the water-levels at 38% it is a challenge but hoping with the summer rains coming that the dam will fill up soon and with your next visit the landscape will be different.
Best regards.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Willie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike gasheer en inwoners.

Vaaldam @ Sgt Pepper's is beslis waarde vir geld. Die foto’s is 'n werklike weergawe van hoe dit lyk, maar kan nie die rustige atmosfeer, die vriendelike diens en die mense van die omgewing weerspieël nie. Die huis is volledig toegerus met alles wat ‘n mens vir ‘n gerieflike vakansie nodig het. Alles is netjies en skoon. Die gasheer was uitstekend! Vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer van Vaaldam @ Sgt Pepper’s gebruik maak!

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Ons waardeer die omvattende terugvoer veral die opmerking wat daarop neerkom dat die beste fotos nie die ervaring kan illustreer nie.
Ons sien uit na jul volgende besoek!

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Anrike V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrike V

Waarde vir geld.

Hierdie is vir seker waarde vir geld vir 'n groot gesin.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Melaine R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine R

Awesome venue.

Amazing hosts. Beautiful views. Spacious home. Clean and homely.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

It was a pleasure meeting you and hoping to see you visting us again in future.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Heino W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino W

Rêrig goeie waarde vir geld.

Dit is 'n baie mooi plek naby aan die dam. Vir wat jy als kry is dit goedkoop.

Meryl T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl T

It was a great experience.

The place was really lovely and the caretaker, Jonas, was incredible! We loved it there! The establishment has everything on the premises you need. Fully equipped with everything.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

We appreciate your positive feedback and look forward to your next visit.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Raymond D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

A place to truly relax.

We managed to really switch off and relax. They have a well stocked home with everything you need. A lovely escape from the busyness of life.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Thank you for the positive feedback and letting us know about the experience. Looking forward to your next visit.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Tanya D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

Lekker rusplekkie.

Baie lekker plekkie. Rustig met als wat 'n mens nodig het. Vriendelike ontvangs.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer - ons sien uit na jul volgende besoek.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Cornelia Maria V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Maria V

Wonderlike huis, geriewe en ligging.

Definitief die beste wat ons nog op die Vaaldam beleef het. Die foto's is akkuraat. Alles wat mens nodig het is daar! Slaapplek vir Afrika. Vriendelike ontvangs en diens. Netjies! Skoon! Eie launch site en jetty! Ons gaan definitief terug!

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Thanks for the positive feedback. Looking forward to your next visit.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Reinette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

These photo's don't lie!

What a wonderful break over Christmas. Everything you need in the house and more! Will definitely be back.

Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer

Thanks for the positive feedback. Looking forward to your next visit.

Vaaldam @ Sgt Pepper's
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 22, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9914256457d05705e2409257f79f02ee80d54837536bf8fe98c023707ef887c74b8ba489b5170446ed1f7cabb64661f0dcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 22 Strydom Street Vaaldam 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.993774872326 28.203955446172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang