Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam @ Sgt Pepper's

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

The house and property is neat and spacious. Our host was very friendly and accommodating. The house was clean and neat which was great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Ons het ons kuier baie geniet. Die beddens benodig 'n opgradering weens die matrasse, baie hard of deurgeslaap is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
Dankie vir die boodskap - die beste in die weste soos die spreekwoord lui. Geen ander instelling hier naby met privaat jetty en slip kombinasie. Daar is sagter matrasse beskikbaar op versoek en sal so gereed hê met jul volgende besoek- die huidige keuse met beste inligting tot ons beskikking vir ‘n groter meerderheid. Welkom!

Mamotlhe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2022

My kids had so much fun! Thank you to the young man that kept checking that they are fine and Marikie, she was the best, we were welcomed so nicely and even when we were leaving they made sure that we had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Definitief die moeite werd. Baie netjiese, skoon huis. Pragtige uitsig oor die Vaaldam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Excellent. Thank you to Peter and Jonas. Our stay was very pleasant and the property is massive and well maintained a perfect getaway from the hustle and bustle from city life. Jonas has been a great help. Sgt Pepper is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
You are welcome and looking forward to your next visit!

Tina H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2021

Die huis is baie gerieflik en die eienaar en opsigter is baie vriendelik. Daar word dadelik na enige probleme omgesien en dit is baie gerusstellend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2020

Very good. All good, getting to the dam for fishing is very difficult.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
We are grateful for the feedback. With the water-levels at 38% it is a challenge but hoping with the summer rains coming that the dam will fill up soon and with your next visit the landscape will be different. Best regards.

Willie M
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike gasheer en inwoners. Vaaldam @ Sgt Pepper's is beslis waarde vir geld. Die foto’s is 'n werklike weergawe van hoe dit lyk, maar kan nie die rustige atmosfeer, die vriendelike diens en die mense van die omgewing weerspieël nie. Die huis is volledig toegerus met alles wat ‘n mens vir ‘n gerieflike vakansie nodig het. Alles is netjies en skoon. Die gasheer was uitstekend! Vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer van Vaaldam @ Sgt Pepper’s gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
Ons waardeer die omvattende terugvoer veral die opmerking wat daarop neerkom dat die beste fotos nie die ervaring kan illustreer nie. Ons sien uit na jul volgende besoek!

Anrike V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Waarde vir geld. Hierdie is vir seker waarde vir geld vir 'n groot gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
Ons sien uit na jul volgende besoek.

Melaine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Awesome venue. Amazing hosts. Beautiful views. Spacious home. Clean and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Vaaldam @ Sgt Pepper's
It was a pleasure meeting you and hoping to see you visting us again in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 820
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 22, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9914256457d05705e2409257f79f02ee80d54837536bf8fe98c023707ef887c74b8ba489b5170446ed1f7cabb64661f0dcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 22 Strydom Street Vaaldam 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.993774872326 28.203955446172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang