Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Is 'n lekker oornagplek. Dit was baie lekker gewees. Het net bietjie gepla dat daar nie 'n TV of WiFi was nie, en die eienaar se persoonlike goed wat in die kaste was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Goeie dag Marina. Ek wil net 'n regstelling maak dat daar wel WiFi is, die wagwoord was ook vir julle gegee. Niemand het my laat weet dat julle met opvangs gesukkel het, dan kon ek net die WiFi ge-herbegin het. In verband met die persoonlike goed in die kas, die gaste se kaste was apart, daar waar persoonlike goed was, was daar 'n nota gewees wat gesê het "persoonlik"

Werner W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gemaklik, veilig en baie vriendelike eienaar. Die verblyf was baie gemaklik en die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles wat ons nodig mag hê. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer met al ons visvanggereedskap en voorbereiding. Ons het daar vir een nag geslaap aangesien ons naby 'n kompetisie was. Baie dankie. Werner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Baie dankie, Werner. Bly jul het dit geniet. Hoop ek sien jul gou weer. Groete, Kobus

Emelia Petra K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is 'n plek waar jy rus vind. As jy nou wil lekker kuier, gaan na die rustige atmosfeer, die vriendelikste plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Baie dankie, julle is awesome mense... Julle is amper soos familie, net beter. Glo ek sal julle binnekort weer sien. Shalom

Thokozile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful and relaxing. Kobus was so welcoming and kept us updated before we even arrived. He is an awesome host! The room was as advertised and so clean. The bed was so comfortable. It really is a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Thanks for your feedback. Hope to welcome you back soon.

Marius K
1 nag
5.0
Jan 2024

Heel netjies en goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Thanks for your rating.

Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Was 'n lekker kuier. Baie lekker gebly. Sal voorstel om die bed na 'n koningingrootte te verander. Die koninggrootte bed is in die middel verdeel en maak dit bietjie ongemaklik saam met jou maat . Sal ook voorstel dat die badkamer 'n slot op die toilet het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer, sal kyk wat ons kan doen

Thokozile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

The owner was friendly, warm, welcoming, and willing to help with everything. The place is so clean. I can go over and over again. The apartment is well-equipped, but I wish they could separate the bathroom from the bedroom with solid walls. Please put signs to show us the direction because we struggled to find the place, and the network was bad for GPS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Thanks for your feedback, Thokozile Magalemela. We apologise for the inconvenience with the WiFi, the whole of Deneysville was complaining about the networks over the weekend. Unfortunately, we are not allowed to put boards up in town. The best solution would be to use Google Maps. The unit you requested was open plan (Honeymoon unit). If you require more privacy, I would suggest you opt for the other unit next time.

Mats'eliso R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Good value for money. Relaxing big rooms and beds. If only you can add a TV, otherwise everything is okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Daar is TV-geriewe, jy het dalk net die eenheid sonder TV gekies. Groete, Bestuur.

Ampie R
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Veilig en skoon geriewe sal verseker weer van dienste gebruik. Baie netjies en vriendelike diens, die gasheer het my soos familie laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Baie dankie, sien weer.

Emelia Petra K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die mees gasvrye plek. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Alles is daar. Ruimte op aanvraag. 'n Mens kan 'n heerlike bord kos koop. Wasgoed word so mooi gedoen. Alles is wonderlik. Dit is so veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Vaaldam Accommodation
Baie dankie, help graag waar ons kan. Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9f62887327e13c7a948bb9cd84045b60a3c93e66e759a36d7ba2e9a9d62be3952956e3546069922c945c7de381ab60ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 School Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.88939 28.0960594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang