Vaaldam Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Marina N - Jun 2024
Algehele gradering
Is 'n lekker oornagplek.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Goeie dag Marina.
Ek wil net 'n regstelling maak dat daar wel WiFi is, die wagwoord was ook vir julle gegee. Niemand het my laat weet dat julle met opvangs gesukkel het, dan kon ek net die WiFi ge-herbegin het.
In verband met die persoonlike goed in die kas, die gaste se kaste was apart, daar waar persoonlike goed was, was daar 'n nota gewees wat gesê het "persoonlik"
Werner W - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en baie vriendelike eienaar.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Werner.
Bly jul het dit geniet.
Hoop ek sien jul gou weer.
Groete,
Kobus
Thokozile M - Mrt 2024
Algehele gradering
The owner was friendly, warm, welcoming, and willing to help with everything.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Thanks for your feedback, Thokozile Magalemela. We apologise for the inconvenience with the WiFi, the whole of Deneysville was complaining about the networks over the weekend. Unfortunately, we are not allowed to put boards up in town. The best solution would be to use Google Maps. The unit you requested was open plan (Honeymoon unit). If you require more privacy, I would suggest you opt for the other unit next time.
Petra En Milla K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is 'n plek waar jy rus vind.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is awesome mense...
Julle is amper soos familie, net beter.
Glo ek sal julle binnekort weer sien.
Shalom
Thokozile M - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Thanks for your feedback. Hope to welcome you back soon.
Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Heel netjies en goed geleë.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Thanks for your rating.
Mats'eliso R - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Daar is TV-geriewe, jy het dalk net die eenheid sonder TV gekies.
Groete,
Bestuur.
Ampie R - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon geriewe sal verseker weer van dienste gebruik.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie, sien weer.
Anton V - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en groot genoeg kamer.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer, sal kyk wat ons omtrent jul versoek kan doen. Hoop om jul spoedig weer terug te verwelkom.
Petra En Milla K - Okt 2023
Algehele gradering
Die mees gasvrye plek. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie, help graag waar ons kan.
Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.
Mark W - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxed out of town break.
Caitlin H - Aug 2023
Algehele gradering
Neat and comfortable.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Thanks for the review. We hope to see you back.
Kobus Delport
Vaaldam Accommodation
Jemell K - Jul 2023
Algehele gradering
I had an amazing stay. Everyone was so friendly and helpful.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om jul spoedig weer terug te verwelkom.
Jason N - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi, privaat en rustig.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie Jason, hoop ons sien jul gou weer.
Petra S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike ondervinding, plaas-atmosfeer, veilig en knus.
Vaaldam Accommodation se terugvoer
Baie dankie Petra, hoop om jou gou weer hier by ons terug te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat