Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Vaaldam Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marina N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Is 'n lekker oornagplek.

Dit was baie lekker gewees. Het net bietjie gepla dat daar nie 'n TV of WiFi was nie, en die eienaar se persoonlike goed wat in die kaste was.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Goeie dag Marina.
Ek wil net 'n regstelling maak dat daar wel WiFi is, die wagwoord was ook vir julle gegee. Niemand het my laat weet dat julle met opvangs gesukkel het, dan kon ek net die WiFi ge-herbegin het.
In verband met die persoonlike goed in die kas, die gaste se kaste was apart, daar waar persoonlike goed was, was daar 'n nota gewees wat gesê het "persoonlik"

Vaaldam Accommodation
Werner W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Gemaklik, veilig en baie vriendelike eienaar.

Die verblyf was baie gemaklik en die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles wat ons nodig mag hê. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer met al ons visvanggereedskap en voorbereiding. Ons het daar vir een nag geslaap aangesien ons naby 'n kompetisie was. Baie dankie. Werner.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Werner.
Bly jul het dit geniet.
Hoop ek sien jul gou weer.

Groete,
Kobus

Vaaldam Accommodation
Emelia Petra K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia Petra K

Dit is 'n plek waar jy rus vind.

As jy nou wil lekker kuier, gaan na die rustige atmosfeer, die vriendelikste plek en mense.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is awesome mense...
Julle is amper soos familie, net beter.
Glo ek sal julle binnekort weer sien.
Shalom

Vaaldam Accommodation
Thokozile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokozile M

Peaceful and relaxing.

Kobus was so welcoming and kept us updated before we even arrived. He is an awesome host! The room was as advertised and so clean. The bed was so comfortable. It really is a lovely place.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Thanks for your feedback. Hope to welcome you back soon.

Vaaldam Accommodation
Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Heel netjies en goed geleë.

Sien sterre.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Thanks for your rating.

Vaaldam Accommodation
Alet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Was 'n lekker kuier.

Baie lekker gebly. Sal voorstel om die bed na 'n koningingrootte te verander. Die koninggrootte bed is in die middel verdeel en maak dit bietjie ongemaklik saam met jou maat . Sal ook voorstel dat die badkamer 'n slot op die toilet het .

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, sal kyk wat ons kan doen

Vaaldam Accommodation
Thokozile M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thokozile M

The owner was friendly, warm, welcoming, and willing to help with everything.

The place is so clean. I can go over and over again. The apartment is well-equipped, but I wish they could separate the bathroom from the bedroom with solid walls. Please put signs to show us the direction because we struggled to find the place, and the network was bad for GPS.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Thanks for your feedback, Thokozile Magalemela. We apologise for the inconvenience with the WiFi, the whole of Deneysville was complaining about the networks over the weekend. Unfortunately, we are not allowed to put boards up in town. The best solution would be to use Google Maps. The unit you requested was open plan (Honeymoon unit). If you require more privacy, I would suggest you opt for the other unit next time.

Vaaldam Accommodation
Mats'eliso R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mats'eliso R

Good value for money.

Relaxing big rooms and beds. If only you can add a TV, otherwise everything is okay.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Daar is TV-geriewe, jy het dalk net die eenheid sonder TV gekies.
Groete,
Bestuur.

Vaaldam Accommodation
Ampie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie R

Veilig en skoon geriewe sal verseker weer van dienste gebruik.

Baie netjies en vriendelike diens, die gasheer het my soos familie laat voel.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie, sien weer.

Vaaldam Accommodation
Emelia Petra K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia Petra K

Die mees gasvrye plek. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Alles is daar. Ruimte op aanvraag. 'n Mens kan 'n heerlike bord kos koop. Wasgoed word so mooi gedoen. Alles is wonderlik. Dit is so veilig.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie, help graag waar ons kan.
Hoop om jou spoedig terug te verwelkom.

Vaaldam Accommodation
Caitlin H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin H

Neat and comfortable.

We had a good stay, host was communicative and helpful and the room was comfortable and suited our requirements.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Thanks for the review. We hope to see you back.

Kobus Delport
Vaaldam Accommodation

Vaaldam Accommodation
Jemell K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemell K

I had an amazing stay. Everyone was so friendly and helpful.

I will definitely go there again. I loved everything.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, hoop om jul spoedig weer terug te verwelkom.

Vaaldam Accommodation
Petra S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

Heerlike ondervinding, plaas-atmosfeer, veilig en knus.

Kobus is 'n uitstekende gastehuis-entrepreneur. Hy laat jou welkom voel en doen alles moontlik om jou verblyf so gemaklik en effektief moontlik te maak. Dankie, Kobus, ek en my woef het baie lekker gebly.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie Petra, hoop om jou gou weer hier by ons terug te verwelkom.

Vaaldam Accommodation
Jason N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason N

Mooi, privaat en rustig.

Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het seker gemaak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Sal beslis weer hier 'n draai maak as ons in Deneysville is!

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jason, hoop ons sien jul gou weer.

Vaaldam Accommodation
Anton V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Gerieflik, netjies en groot genoeg kamer.

Ons het basies net daar geslaap, maar lekker bed, kan dalk net 'n opwas kraan in sit vir skottelgoed. En dalk 'n kassie in die badkamer. Kobus was baie behulpsaam met ons inkloktyd en het ons toegelaat om ons worshond ook daar te laat bly.

Vaaldam Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, sal kyk wat ons omtrent jul versoek kan doen. Hoop om jul spoedig weer terug te verwelkom.

Vaaldam Accommodation
Mark W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Relaxed out of town break.

Nice relaxing stay. Close to town centre and bars/restaurants.

Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9f62887327e13c7a948bb9cd84045b60a3c93e66e759a36d7ba2e9a9d62be3952956e3546069922c945c7de381ab60ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 School Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.88939 28.0960594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang