Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Home Sweet Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en veilig. Lekker gekuier en dit is 'n stil area waar jy lekker kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Vaaldam Home Sweet Home
Baie dankie vir die inboek. Dit was lekker om julle by ons te huisves.

Johan P
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Alles is vir seker. Waarde vir geld, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micke G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing. Such a lovely stay! James is an amazing host and made us feel so welcome. Comfortable and love the fact that there was WiFi and Netflix even while there was load shedding. Definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Plekkie is baie netjies, privaat, en stil. Ek het baie lekker gebly. In die donkerte daar aangekom, het die gasheer gesorg dat Juan regstaan om oop te sluit en my te verwelkom om die plekkie te wys. Baie stil en privaat plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo G
1 nag
4.6
Jul 2024

Great! We enjoyed the privacy and spaciousness. The house was very clean. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Tobias and Cherise are lovely people. They are accommodating. The place was spotless. We arrived quite late and needed supper. Tobias and Cherise have a restaurant called Memories. Even though they were about to close, they allowed us to order. The food was nice, and my son raved about the milkshake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie M.e. H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker ruim plekkie, still en veilig. Ideal vir Oupa en Ouma en miskien 'n kleinkind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Vaaldam Home Sweet Home
Dankie Miemie, was lekker om julle by ons te ontvang hoop ons sien julle gou weer. Groete Vaaldam

Madie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Verblyf was heerlik, lekker rustige plek, netjies en diens was puik! Verblyf was heerlik, lekker rustige plekkie, netjies en diens was puik. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 60, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bb07a5ad356f01ab6862c0093fd4d57801e16de8cb1f9562fcbc132fd6264d8fcc8a9e39de17eb6ca1f118e03243e1eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 60 Park Straat Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.90189382668 28.094813126666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang