Vaalium
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Erfdeel 1, Haartbeesfontein, Vaaldam, R549, 12 km buite Deneysville, 2116, Gauteng
- Vanaf R3 995 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Vaalium bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis op die westelike oewer van Noordbaai se Vaaldam. Die huis spog met 'n lieflike uitige oor die waterfront en bied direkte toegang tot die Vaaldam waar gaste watersport en visvang kan geniet. Die huis is 12 km vanaf Deneysville en ongeveer 100 km vanaf Johannesburg.
Die huis beskik oor 4 ruim slaapkamers met ingeboude kaste en 2 badkamers met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Elke slaapkamer is groot genoeg om nog 'n enkelbed in te pas waarop kinders kan slaap. Die huis kan dus slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders bied.
Die kombuis is met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Daar is ook 'n ruim, oopplan-eetarea en sitarea met glasdeure wat na 'n stoep lei. Buite is daar 'n ingesonke swembad, ingeboude braai, 'n sitarea en al fresco-eetarea met sonstoele.
Die huis se geriewe sluit 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel, tennistafel en 'n veerpyltjiebord. Daar is ook 'n premium DStv-pakket.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat swembad
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 1, Haartbeesfontein, Vaaldam, R549, 12 km buite Deneysville, 2116, Gauteng
- Gaste dink Vaalium het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Erfdeel 1, Haartbeesfontein, Vaaldam, R549, 12 km buite Deneysville, 2116, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang