Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaalkop Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vaalkop Private Game Lodge bied ruim verblyf wat ideaal is vir 'n rustige Karoo-wegbreek met geen bedreigende wild nie.

Gaste word geakkommodeer in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerkothuis, elke en suite-slaapkamer het 2 driekwartbeddens, 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne, handdoeke en plaaslike braaihout word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, draagbare gaskookplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het wonderlike berguitsigte en lei na 'n ruim stoep met 'n ingeboude braai.

Aan die suidekant is 'n houtdek wat uitkyk oor 'n gronddam waar diere saamdrom om te drink en rond te draai.

Natuurwandelings is goed gemerk en wissel in moeilikheidsgraad sodat gaste die terrein en wild van hierdie unieke area kan geniet. Geniet 'n skemerkelkie hoog bo die Karoovlaktes of in 'n pragtige, afgesonderde bergkloof.

Vaalkop spesialiseer in die teel van klein wildsbokke insluitende Klipspringers, Blou Duikers en Grysbokkies. Gaste kan personeel vergesel tydens voertyd om meer te wete te kom oor hierdie skaam en unieke bokke. Terwyl jy op die roetes en plaaspaaie is, hou 'n oog oop vir koedoes, rooibokke, springbokke, kameelperde, blouwildebeeste, gemsbokke, gewone duikers, steenbokke en die skaars Kaapse bergsebra saam met talle klein katte en roofdiere.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vaalkop Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d4cd93076f0b4724f9004d431d0162fc516070a98f2d57df722260a8c17c2b10aef4421a1f146a4072a08cb4f53dcc8f1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Vaalkop Private Game Reserve Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.27790508945 24.512941915671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang