Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaalkrans Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Vaalkrans Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Benn V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benn V

Super lekker gekuier. Verjarsdagnaweek saam met iemand spesiaal.

Lekker gestap. Great fasiliteite en sommer net gerus. Die stilte van die veld is regtig mooi!

Amelia W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia W

Gerieflike ruim huis. Netjies en met alle toebehore. Nicole is baie vriendelik en gaaf. Die inkom en uitgaan het goed en maklik verloop.

Die Lodge huis is vir seker 'n goeie bestemming vir groot familiekuiers.

Nadia A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A

Vriendelike diens, uitstekende geriewe.

Die lodge was goed toegerus en die host was baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R34, Vaalkrans-plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e30cbbb6ed5b1fd8b2bfee86cd9f64d2b0de52f8dfe05ed8e440efb660fd6be55adc13b48f206c1eaa5615c1df210cfe457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R34 Farm Vaalkrans 230 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -27.413019965608 27.767433141297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang