Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tanya D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike, gemaklike verblyf in die natuurskoon. Vaalwater Bush Camp se verblyf is 'n uitstekende kombinasie van waarde vir geld en 'n gemaklike lekker bly. Die huisie was knus en warm ingerig met alles wat mens nodig kan hê vir oornag of sommer lekker lang verblyf. Die stort alleen was 'n lekker luxury, met heerlike warm water en spasie. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir groot familie saamtrekke of wegbreke - daar is spasie vir kuier en ontspan, nog baie huisies, en is geleë op die pragtige grasperke vir buite eet en braai. Die hosts was vriendelik en stiptelik en het ons voorsien van kaarte vir die Baviaans en informasie oor paaie en geriewe op die pad. Die ligging is uitstekend vir dag uitstappies na pragtige dorpies en verkenning van die Baviaans. Ten slotte, die nagte is pure magic, met sterre en paddas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Chilled and relaxed. Great. Enjoyable. Peaceful. Chilled and relaxed. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig, gasvry. Ons het baie lekker gebly en is hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beslis 'n plekkie om te kom rus. Dit was so lekker rustig, tot die kinders het die rustigheid geniet. Kian, ons Capuchin-kind, het hom verkyk aan die skapies en tot hy was gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hierdie was ons tweede besoek. Ons sal weer kom. Basies maar voldoende geriewe. 'n Lekker Karooplaas ervaring. Die totale donkerte afgewissel met sporadies weerlig was betowerend. Skape het ook kom groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfect. Very peaceful and beautiful. Loved being on a working farm in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mari P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Rustig en verfrissend. Die omgewing is baie mooi. Geriewe is baie skoon en netjies. Gasvrouens het ons baie welkom laat voel. Ons het ook plaaslike tuisgebak as welkom ontvang. Dit was 'n baie verfrissende en bedagsame gebaar. Gasvrou het ook d.m.v. Whatsapp ingeloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

A pleasant experience. The accommodation is on a working farm and is well maintained and attractive. The ablution blocks are the best I have ever seen, spotless, and classy. The communal braai area is excellent and spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rustige en aangename verblyf in die natuur. Baie vriendelike ontvangs gehad en baie lekker gebly vir een aand. Beddens en beddegoed was baie gerieflik en netjies. Stort lekker warm water gehad. Baie rustig sonder TV en minimum selfoon opvangs. Natuurskoon baie mooi met 'n lekker staproete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxing, quiet, serene. The location was beautiful and the host went out of her way to assist us and make sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzU0N2Q5LTdmYjktNDFlOS05Y2E2LWVjMTdlNzYxOWIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 200 Willowmore Road Vaal Water Farm 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491511069984 23.592263907194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang