Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp bied 'n keuse van selfsorgverblyf of kampgeriewe in hul boskamp. Ons is op die Vaalwaterpad tussen Uniondale en Baviaanskloof geleë. Dié ligging is ideaal vir besoekers aan die omgewing aangesien ons slegs 2 km van die Baviaanskloof-toegangspad af is. Vaalwater is die laaste stopplek voor jy by die Baviaanskloof in- of uitgaan en is goed geleë as basis vir daguitstappies in die kloof.

Gaste het die keuse van verskeie selfsorgkothuise met verskillende slaapplek. Elke eenheid het 'n stoep. Die boskamp het verskeie groot, ou peerbome wat genoegsame skadu skep en die terrein is toegerus met 'n moderne ablusieblok en jy het toegang tot meer as genoeg warm water.

Die selfsorgkothuise en die kampgeriewe is die ideale verblyf vir groot groepe. Daar is verskeie roetes langs die rivier waar jy kan voëlkyk óf op begeleide wildritte gaan, wat ons meer as net 'n oornagplek maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Stephen G
Saam met lewensmaat
5.0
Chilled and relaxed. Great. Enjoyable. Peaceful. Chilled and relaxed. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Christiaan B
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, gasvry. Ons het baie lekker gebly en is hartlik ontvang.
Aug 2024
Adele C
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis 'n plekkie om te kom rus. Dit was so lekker rustig, tot die kinders het die rustigheid geniet. Kian, ons Capuchin-kind, het hom verkyk aan die ...
Sien meer
Apr 2024
Hennie C
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie was ons tweede besoek. Ons sal weer kom. Basies maar voldoende geriewe. 'n Lekker Karooplaas ervaring. Die totale donkerte afgewissel met spor...
Sien meer
Apr 2024
Sandra V
5.0
Perfect. Very peaceful and beautiful. Loved being on a working farm in beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzU0N2Q5LTdmYjktNDFlOS05Y2E2LWVjMTdlNzYxOWIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 200 Willowmore Road Vaal Water Farm 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491511069984 23.592263907194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang