Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaendzi Lodge Self-Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie mooi verblyf. Ons het baie lekker gebly. Gaste in ander eenhede het net 'n bietjie geraas. Vaendzi Lodge kan dalk net klein handdoeke voorsien. Daar was ook net 3 glase vir die 3-slaapkamerhuis. Ons was 5 gaste. Het lekker gebly. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Vaendzi Lodge Self-Catering
Beste Adèle, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou gedagte oor handdoeke en gaan dit beslis implementeer, asook opvolg van breekgoed toepas. Soos genoem, Vaendzi is 'n nuwe gastehuis en nog in sy groei fase. Groete, René

Tobie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very safe, clean, spacious facility with everything you need. Absolutely recommendable. Fantastic service, beautiful spacious rooms, fully equipped kitchen. Right on the doorstep of the Innibos festival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Vaendzi Lodge Self-Catering
Dear Tobie, we really appreciate your feedback, but please bear with us as we are a new establishment and need to get a few things in order. We would absolutely love to welcome you back on your next visit to Nelspruit. Vaendzi greetings René (Reservations Manager)

Yvonne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sal weer daar bly. Baie mooi, netjies en skoon plek. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Vaendzi Lodge Self-Catering
Dear Yvonne, we really appreciate your feedback as it enables us to improve and make the experience at Vaendzi Lodge for potential guests, a good one. We would absolutely love to welcome you back on your next visit to Nelspruit. Vaendzi greetings René (Reservations Manager)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 25, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ef940e276e70eb264116a22a3c849fc8465ebb388c7aaaec92cb9fa30eb217cf8d0bd17509797b8ab99eafb5d4dca896fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 25 Sarel Cilliers Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4833931 30.9721937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang