Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidkus Riviera Chalet 10

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Rona M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig en baie veilige omgewing. Was 'n amazing vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lieflike veilige ligging en veilig vir kinders wat graag buite speel sonder dat ouers bekommerd moet wees. Die eienaar het ons kort na die bespreking gekontak en was ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Die plekkie is ruim en was baie mooi skoon toe ons daar aangekom het. Enige navrae was binne baie redelike tyd opgelos en ek was baie dankbaar vir die wasmasjien en tuimeldroër op die terrein. Die plek was ook baie ruim en het 'n braai area reg buite die eenheid. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Fantasties Al was die strande gesluit kon ons op die strand wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9abb1cd8b50e2b6af32abce18e2172c9c850d789c395fe3240b9a243b3630a06ee164fead51c294e837ed88e91fedd6524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Casuarina Road Suidkus Riviera 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705566023508 30.482936378806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang